Tsolwana Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Voormalige Tsolwana
Kaart van Suid-Afrika wat Voormalige Tsolwana in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Chris Hani
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC132
Burgemeester  
Hoofstad Tarkastad
Grootste tale Xhosa, Afrikaans, Suid-Sotho
Area 6 087 km²  
Bevolking 33 281 (2011)

Die Tsolwana Plaaslike Munisipaliteit is 'n voormalige plaaslike munisipaliteit in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Inkwanca en Lukhanji saamgesmelt op 8 Augustus 2016, om die nuwe Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit te vorm.

Nedersettings[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit: