Umtiza

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Umtiza listeriana)
Jump to navigation Jump to search

Umtiza
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Umtiza
Spesie:
U. listeriana
Binomiale naam
Umtiza listeriana

Die Umtiza (Umtiza listeriana) is 'n middelgroot, immergroen boom wat voorkom in die binnelandse streek rondom Oos-Londen. Die takkies is doringrig en die blare is veervormig en saamgesteld.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]