Vaalveldmuis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Vaalveldmuis
Mastomys.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. coucha
Binomiale naam
Mastomys coucha
(Smith, 1834)

Die vaalveldmuis (Mastomys coucha) is 'n muis wat in die hele Suid-Afrika behalwe die westelike gedeelte voorkom. Dit lewe in die meeste habitats, word 3 tot 4 cm hoog en 20 cm lank. Dit weeg ongeveer 50 cm. Dit het 'n grysbruin pels.

'n Vaalveldmuis

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]