Varkgras

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Varkgras, voëlduisendknoop
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Caryophyllales
Familie: Polygonaceae
Genus: Polygonum
Spesie: P. aviculare
Binomiale naam
Polygonum aviculare
L.

Varkgras of voëlduisendknoop (Polygonum aviculare) is 'n kruidplant uit die duisendknoopfamilie Polygonaceae.[1] Die plant is inheems aan Eurasië, maar is 'n indringerplant in Noord-Amerika en in dele van die Suidelike Halfrond, soos Suid-Afrika en Australië.[2]

Dit is 'n eenjarige of soms meerjarige plant wat vinnig plekke koloniseer waar die grond saamgedruk of opgegrawe is. Dit is dikwels die eerste saadplant om te ontkiem. Sy worteltjies is baie fyn en kan in saamgedrukte grond goed deurdring. Dit lyk na 'n grasmat, maar dit is nie 'n monocot nie. Die plant het klein pienk tot wit blommetjies.[3]

Galery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]