Gaan na inhoud

Veer-dikkop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Veer-dikkop
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. plumatus
Binomiale naam
Callogobius plumatus

Die Veer-dikkop (Callogobius plumatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by die Aliwal-bank. Dit kom ook voor by Mauritius en die Seychelle eilande. In Engels staan die vis bekend as die Feather goby.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Die vis se kop en lyf is roomkleurig met donker vlekke en kolletjies op. Die kop is effens plat en die pektorale vinne is groot.

Habitat

[wysig | wysig bron]

Die vis leef in koraalriwwe in water wat van 5 – 25 m diep is.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bleeker P. 1874. Esquisse d'un système naturel des Gobioïdes. Arch. Neerl. Sci. Nat., Haarlem v. 9. 289-331.
  2. BioLib (en)

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]