Vetkoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vetkoek
Vetkoek with mince-001.jpg
'n Soortdiepgebraaide deeg, VoedselWysig
Land van oorsprongSuid-AfrikaWysig

‘n Vetkoek is brooddeeg wat in olie gediepbraai word.[1][2] Die brooddeeg word eers vooraf in handgrootte bolletjies gerol en platgedruk en laat staan dat dit rys voor dit in olie gebraai word.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. https://www.africanbites.com/vetkoek/
  2. Henk Werk (January 20, 2014). "Oliebollen" (in Nederlands). Home.hccnet.nl. Besoek op 2014-07-13.