Bruinbekvingerblaar
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Vitex payos)
Bruinbekvingerblaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Lamiaceae |
Genus: | Vitex |
Spesie: | V. payos
|
Binomiale naam | |
Vitex payos (Lour.) Merr., (1935)
| |
Sinonieme | |
Die bruinbekvingerblaar (Vitex payos) is 'n middelgroot boom wat in die bosveldplantegroei van Zimbabwe voorkom en noordwaards in die volgende lande: Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië en Zambië.[2]
Die boom het 'n geronde kroon. In Engels word dit die chocolate berry genoem.
Sinonieme
[wysig | wysig bron]- Vitex eylesii S.Moore
- Vitex hildebrandtii Vatke
- Vitex hildebrandtii var. glabrescens W.Piep.
- Vitex hildebrandtii var. zambesiaca (Baker) W.Piep.
- Vitex iringensis Gürke
- Vitex isotjensis Gibbs
- Vitex payos var. glabrescens (W.Piep.) Moldenke
- Vitex payos var. stipitata Moldenke
- Vitex shirensis Baker
- Vitex villosa Sim
- Vitex zambesiaca Baker
Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013. ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- Food and fruit-bearing forest species. 1: Examples from Eastern Africa, FAO Forestry Paper 44/1, FAO 1983, ISBN 92-5-101385-3, S. 151 ff, online (PDF; 8,3 MB).
- James Munga Kimondo, Jacob Godfrey Agea, Clement Akais Okia et al.: Physiochemical and nutritional characterization of Vitex payos (Lour.) Merr.(Verbenaceae): An indigenous fruit tree of Eastern Africa. In: Journal of Horticulture and Forestry. Vol. 4(10), 2012, S. 161–168, doi:10.5897/JHF12.010, online auf researchgate.net.
- B. Verdcourt: Flora of Tropical East Africa. Verbenaceae, Balkema, 1992, ISBN 90-6191-358-6, S. 50, 52, 63.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ https://www.iucnredlist.org/species/147269839/147269841
- ↑ "Vitex payos (Lour.) Merr" (in Engels). Flora of Zimbabwe. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2017. Besoek op 16 Junie 2017.