Voëlvis
Voorkoms
Voëlvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Actinopterygii |
Orde: | Labriformes |
Familie: | Labridae |
Genus: | Gomphosus |
Spesie: | G. caeruleus
|
Binomiale naam | |
Gomphosus caeruleus |
Die voëlvis (Gomphosus caeruleus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Aliwal-bank in KwaZulu-Natal. Die onvolwasse vissies is al opgemerk in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Bird wrasse.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis het 'n dun lyf en die volwasse vis se snoet en kakebeen is verleng sodat die bek soos dié van 'n voël lyk. Die vis word tot 28 cm groot.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 32 m diep is. Hulle vreet skaaldiere en is daglewend.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ To, A.; Liu, M. (2010). "Gomphosus caeruleus". IUCN Red List of Threatened Species. 2010: e.T187569A8570874. doi:10.2305/IUCN.UK.2010-4.RLTS.T187569A8570874.en. Besoek op 20 November 2021.
- ↑ BioLib