Wildeposduif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wildeposduif
Volwasse C. l. intermedia in Indië
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Columbiformes
Familie: Columbidae
Genus: Columba
Spesie: C. livia
Binomiale naam
Columba livia
Gmelin, 1789
Verspreiding
Verspreiding

Die Wildeposduif (Columba livia) is verwant aan die kransduif en kom baie algemeen in die Suid-Afrikaanse dorpe en stede voor.

Broeityd is dwarsdeur die jaar en die lyste en vensterbanke van hoë stadsgeboue verskaf ideale nesmaakplekke. Stadsbewoners het die vestiging van hierdie en ander duifspesies aangemoedig deur graankorrels en broodkrummels vir hulle neer te sit.[1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Die Suid-Afrikaanse voëlgids (4de uitgawe), John Sinclair, John Mendelsohn, 1987. P.14