Willem Elsschot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Willem Elsschot
Elsschot1951.jpg
Willem Elsschot
Gebore7 Mei 1882
Sterf31 Mei 1960
Elsschot (1920)

Willem Elsschot (skuilnaam van Alphonsus Josephus de Ridder) (Antwerpen, 7 Mei 188231 Mei 1960) was 'n Vlaamse romansier en digter. Hy het poësie en prosa geskryf, met sy bekendste werke Lijmen/Het been (dubbelroman, 1923 en 1938) en Kaas (roman, 1933). Hy was ook werksaam in die reklamebedryf.

Werk[wysig | wysig bron]

Vertalings[wysig | wysig bron]

  • In 1936 verskyn 'n bundel Tsjeggiese vertalings van sy Kaas en Tsjip by die uitgewery Julius Albert in Praag onder die titel Sýr/Vrabeček.
  • In 1965 verskyn 'n bundel Engelse vertalings by die uitgewery Heinemann in Londen onder die titel Three Novels: Soft Soap / The Leg / Will o' the Wisp.
  • In 1975 verskyn by die uitgewery Maia in Sienna 'n vertaling van sy Het dwaallicht onder die titel Il fuoco fatuo.
  • In 1977 verskyn by die uitgewery Svoboda in Praag 'n bundel met Tsjeggiese vertalings onder die algemene titel Bludička (Het Dwaallicht). Hierdie bundel bevat die vertalings Bludička, Villa des Roses, Vejička (Lijmen), Tanková loď (Het tankschip) en 'n nuwe vertaling met die titel Sýr (Kaas).
  • In 1981 verskyn 'n vertaling van sy Een ontgoocheling, getiteld Una grande disillusione, by die uitgewery Euroeditor.
  • In 2002 verskyn 'n vertaling van Kaas onder die titel Cheese by Granta Publications. Hierdie vertaling is ook voorgelees op BBC Radio 4 en op die BBC Worldservice.
  • In 2007 verskyn die Friese vertaling van Kaas onder die hand van Frank Dijkstra met die titel Tsiis by die uitgewery Athenaeum-Polak en Van Gennep te Amsterdam.
  • In 2010 verskyn 'n Esperantovertaling van Het dwaallicht onder die titel Kiel vaglumo by die Vlaamse Esperantobond.
  • In 2010 verskyn 'n Indonesiese vertaling van Kaas onder die titel Keju by die uitgewery Gramedia in Jakarta.

Pryse[wysig | wysig bron]

Elsschot tydens die oorhandiging van die Constantijn Huygens-prys (1951)
  • 1948 - Prijs van de Vlaamse Gemeenschap voor Proza
  • 1951 - Constantijn Huygens-prys
  • 1960 - Oeuvreprijs van de Vlaamse Gemeenschap

Bibliografie[wysig | wysig bron]

Romans en novelles[wysig | wysig bron]

  • Villa des Roses (1910)
  • Een ontgoocheling (1914)
  • De verlossing (1921)
  • Lijmen (1923)
  • Kaas (1933)
  • Tsjip/De leeuwentemmer (1934)
  • Pensioen (novelle) (1937)
  • Lijmen/Het been (1938)
  • Tsjip/De leeuwentemmer (1940)
  • Het tankschip (1942)
  • Het dwaallicht (1946)

Poësie[wysig | wysig bron]

  • Het huwelijk (1910)
  • Verzen van vroeger (1934)
  • Van der Lubbe (1934)
  • Spijt (1934)
  • De banneling (1943)
  • Borms (gedig) (1947)

Vanuit sy reklamewerk[wysig | wysig bron]

  • Almanak der Kroostrijke Gezinnen, vyf keer verskyn

Versamelings[wysig | wysig bron]

  • Verzameld werk (1957)
  • Zwijgen kan niet verbeterd worden: Ongebundelde teksten (1979) – met jeuggedigte, joernalistieke werk en 'n brief aan sy seun
  • Volledig werk (2001-2006) – versorg deur Peter de Bruijn met medewerking van Wieneke 't Hoen en Lily Hunter, in 11 dele:
    Villa des Roses – Een Ontgoocheling – De Verlossing – Lijmen / Het Been – Kaas – Tsjip / De Leeuwentemmer – Pensioen – Het Tankschip – Het Dwaallicht – Verzen – Nagelaten werk
  • Verzameld werk (2005) – versorg deur Peter de Bruijn, met illustrasies deur Peter van Hugten (Gouden Reeks)

Verfilmings[wysig | wysig bron]

  • Lijmen, 'n televisieverfilming uit 1962, geregisseer deur Fred Engelen
  • Villa des Roses, 'n minireeks vir die televisie uit 1968, geregisseer deur Walter van der Kamp
  • Kaas, 'n televisieverfilming uit 1968, geregisseer deur Gerard Rekers
  • Het Dwaallicht, 'n verfilming uit 1973, geregisseer deur Frans Buyens
  • De Verlossing, 'n minireeks vir die televisie uit 1975, geregisseer deur Walter van der Kamp
  • Villa des Roses, 'n televisieverfilming uit 1989, geregisseer deur Marc Lybaert
  • Kaas, 'n televisieverfilming uit 1999, geregisseer deur Orlow Seunke
  • Lijmen/Het Been, 'n verfilming uit 2000, geregisseer deur Robbe De Hert
  • Villa des Roses, 'n Engelstalige verfilming uit 2002 met 'n internasionale rolverdeling, geregisseer deur Frank Van Passel

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Simon Carmiggelt, Notities over Willem Elsschot. Amsterdam: Peter Loeb, 1976
  • Wilma Schuhmacher, Willem Elsschot in boek en band. Een eerste inventarisatie van bandvarianten. Amsterdam/ Antwerpen: Antiquariaat Schuhmacher/ Willem Elsschot Genootschap, 2010
  • Voorwoord van die boek Zwijgen kan niet verbeterd worden, 1979, deur Annemarie Kets-Vree
  • Artikel by die verskyning van Zwijgen kan niet verbeterd worden, NRC Handelsblad, 29 Februarie 1980
  • Artikel Lijmen-achtig toneelstuk van Elsschot ontdekt, NRC Handelsblad, 18 September 2003
  • Artikel Conflict in familie schrijver, NRC Handelsblad, 27 Desember 2004
  • Artikel Kaboutertje kan schrijven, NRC Handelsblad, 9 April 2004
  • Artikel Minnares Elsschot, NRC Handelsblad, 29 Maart 2004
  • Artikel Kunst en blote billen, NRC Handelsblad, 18 Oktober 2003
  • Artikel Wereldtijdschrift, NRC Handelsblad, 14 Oktober 2003
  • Artikel De kracht van 'Lijmen', NRC Handelsblad, 11 Mei 2002
  • Artikel Elsschot de pionier, NRC Handelsblad, 16 Januarie 2001
  • Fernand Auwera, Willem Elsschot. Baarn: De Prom, 1999.
  • Wieneke 't Hoen, Archief & Werk & Leven van Willem Elsschot, in: Zuurvrij, 2009.
  • Vic van de Reijt. Elsschot : leven & werken van Alfons de Ridder. Amsterdam : Athenaeum-Polak & Van Gennep, 2011. - 288 p. ISBN 9789025368128. Biografie
  • Artikel deur Marcel Haenen, Elsschot schreef om boete te doen, NRC Weekblad, 26 Feb.-4 Mrt 2011, p. 4-9. Onderhoud met Van de Reijt n.a.v. die verskyning van die biografie
  • Koen Geens, Tijdloos, Universeel, Elsschot, De Standaard, 1 Maart 2014

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.