Witessenhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Witessenhout
Nasionale nommer: 443
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Filum: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Geraniales
Familie: Melianthaceae
Genus: Bersama
Spesie: B. tysoniana
Binomiale naam
Bersama tysoniana
Oliv.

Die Witessenhout (Bersama tysoniana) is 'n middelgroot boom wat voorkom in woude en aan woudrande vanaf Grahamstad tot in die Lebomboberge. Dit is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.[1]

Die boom is immergroen, het 'n gladde gryserige stam en kan tot 20 meter hoog word. Dit dra klein roomwit blomme vanaf September tot Desember. Die blomme ontwikkel in rooi bessies. Die boom se nasionale nommer is 443.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]