Witkershout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Witkershout
Pterocelastrus echinatus, habitus, Little Eden.jpg
Groeivorm in De Tweedespruitbewaria, Gauteng
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. echinatus
Binomiale naam
Pterocelastrus echinatus
N.E.Br., 1906

Die Witkershout (Pterocelastrus echinatus) is 'n boom wat voorkom vanaf die noordelike dele van die Oos-Kaap tot in die Soutpansberg en ook in die oostelike hooglande van Zimbabwe. Die boom se vrugte lyk baie soos die van die Kershout maar die horings is groter en sagter. Die blare is smal en die takkies rooi.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]