Wopke Hoekstra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wopke Hoekstra
Wopke Hoekstra
2022

Adjunk-premier (tweede)[1]
Ampsbekleër
Termynaanvang
10 Januarie 2022
Eerste minister Mark Rutte
(Rutte IV-kabinet)
Voorafgegaan deur Kajsa Ollongren

Minister van Buitelandse Sake
Ampsbekleër
Termynaanvang
10 Januarie 2022
Eerste minister Mark Rutte
(Rutte IV-kabinet)
Voorafgegaan deur Sigrid Kaag

Lid van die Tweede Kamer
Ampstermyn
31 Maart 2021 – 10 Januarie 2022

Parlementêre leier van die Christen-Demokratiese Appèl in die Tweede Kamer
Ampstermyn
18 Maart 2021 – 10 Januarie 2022
Voorafgegaan deur Pieter Heerma
Opgevolg deur Pieter Heerma

Politieke leier van die Christen-Demokratiese Appèl
Ampsbekleër
Termynaanvang
11 Desember 2020
Voorafgegaan deur Hugo de Jonge

Minister van Finansies
Ampsbekleër
Termynaanvang
26 Oktober 2017
Eerste minister Mark Rutte
(Rutte III-kabinet)
Voorafgegaan deur Jeroen Dijsselbloem

Lid van die Eerste Kamer
Ampstermyn
7 Junie 2011 – 25 Oktober 2017

Persoonlike besonderhede
Gebore 30 September 1975 (1975-09-30) (46 jaar oud)
Bennebroek, Nederland
Politieke party Christen-Demokratiese Appèl (CDA)
Kind(ers) 4
Alma mater Universiteit van Leiden,
INSEAD
Religie Remonstrant

Wopke Bastiaan Hoekstra (gebore op 30 September 1975 in Bennekom) is 'n Nederlandse politikus wat aan die Christen-Demokratiese Appèl behoort. Vanaf Desember 2020 is hy die CDA se politieke leier.

Hoekstra het in die regte gestudeer aan die Universiteit van Leiden en 'n MBA behaal aan INSEAD in Fontainebleau en Singapoer.

Hy het by Shell in Duitsland en Rotterdam gewerk en was 'n konsultant by McKinsey & Company gewees.

Van 2011 tot 2017 was hy 'n lid van die Eerste Kamer gewees. Van Oktober 2017 tot Januarie 2022 was hy die minister van Finansies in die Rutte III-kabinet gewees. Van Maart 2021 tot Januarie 2022 was hy ook 'n lid van die Tweede Kamer gewees. Sedert Januarie 2022 is hy die minister van Buitelandse Sake en tweede adjunk-premier[1] in die Rutte IV-kabinet.

Persoonlik[wysig | wysig bron]

Hoekstra het opgegroei in Zeist en woon in Bussum met sy eggenote en vier kinders.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Rutte IV-kabinet: Sigrid Kaag (D66) is die eerste en Carola Schouten (CU) die derde adjunk-premier.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]