Perdepram
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Zanthoxylum davyi)
Perdepram | |
---|---|
Stam van 'n Perdepram in die Krantzkloof Natuurreservaat | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Rutaceae |
Genus: | Zanthoxylum |
Spesie: | Z. davyi
|
Binomiale naam | |
Zanthoxylum davyi Waterm., (1975)
|
Perdepram (Zanthoxylum davyi) - voorheen Fagara davyi - is 'n boom wat hoofsaaklik in bergwoude voorkom in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. Die onderskeidende kenmerk van die boom is die knopperige dorings op die stam. In Engels staan die boom bekend as Forest knobwood en die alternatiewe plaaslike naam is Bosknophout.
Die boom se FSA-nommer is 254.[1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Perdepram.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Perdepram