Alexandra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hierdie artikel handel oor die township in Johannesburg, Suid-Afrika. Vir die stad in Egipte, sien Alexandrië.

Alexandra
Bynaam: Alex
Ligging van Alexandra op 'n kaart (Johannesburg)
Alexandra
Alexandra
Koördinate: 26°6′00″S 28°6′00″O Koördinate: 26°6′00″S 28°6′00″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Johannesburg
Stigting 1912
Oppervlak
 - Township 6,91 km²  (2,67 vk m)
Bevolking (2011)
 - Township 179 624
 - Digtheid 26 000/km² (67 000/vk m)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode Busse: 2014
Strate: 2090
Skakelkode(s) 011

Alexandra is 'n woonbuurt in Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika. Alexandra bestaan sedert 1912. Alexandra is 'n voormalige lokasie ("township"). Daar woon 'n half miljoen mense, die meeste van hulle swart. Die sokkerspelers Brian Baloyi en Benson Mhlongo is van Alexandra afkomstig.

Sien ook[wysig]