Lenasia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lenasia
Ligging van Lenasia op 'n kaart (Gauteng)
Lenasia
Lenasia
 Lenasia se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°19′1″S 27°49′40″O Koördinate: 26°19′1″S 27°49′40″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Johannesburg
Oppervlak[1]
 - Stad 20,28 km²  (7,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Stad 89 714
 - Digtheid 4 424/km² (11 458,1/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 40.4%
 • Kleurling 2.6%
 • Indiër/Asiër 55.9%
 • Blank 0.2%
 • Ander 0.9%
Taal (2011)[1]
 • Engels 93.9%
 • Zoeloe 8.8%
 • Tswana 8.2%
 • Sotho 6.4%
 • Ander 21.2%
Poskode (straat) 1821
Poskode (posbus) 1827
Skakelkode(s) 011

Lenasia is 'n dorp in suidwestelike Gauteng, in Suid-Afrika. Dit was voorheen, onder die apartheidsregering, uitsluitlik vir Suid-Afrikaanse burgers van oorspronklike Indiese herkoms reserveer. Die dorp is 35 km suidwes van Johannesburg se middestad en brei steeds uit.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Lenasia”. Sensus 2011.