Alfred Baphethuxolo Nzo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Alfred Baphethuxolo Nzo

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
1994 – 1999
President Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Pik Botha
Opgevolg deur Nkosazana Dlamini-Zuma

Sekretaris-generaal van die African National Congress
Ampstermyn
1969 – 1999
Opgevolg deur Cyril Ramaphosa
Ampstermyn
1969 – 1999
President {{{president5}}}

Persoonlike besonderhede
Geboorte 19 Junie 1925
Benoni, Gauteng
Sterfte 13 Januarie 2000
Johannesburg, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress

Alfred Baphethuxolo Nzo (19 Junie 1925, Benoni - 13 Januarie 2000) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was die langste dienende sekretaris-generaal van die ANC, 'n posisie wat hy vanaf 1969 tot 1991 beklee het. Hy was ook die Suid-Afrikaanse minister van buitelandse sake vanaf 1994 tot sy aftrede in 1999. Hy was ook die eerste swart gesondheidsinspekteur in die land gewees. Die Alfred Nzo-toekenning word tans toegeken aan verdienstelike gesondheidspraktisyns in Suid-Afrika.

Voorafgegaan deur:
Pik Botha
Minister van Buitelandse Sake
1994–1999
Opgevolg deur:
Nkosazana Dlamini-Zuma