Tito Mboweni

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tito Mboweni
Tito Mboweni

Tito Mboweni


8ste Goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank
Ampstermyn
8 Augustus 1999 – November 2009
President Nelson Mandela
Thabo Mbeki
Kgalema Motlanthe
Voorafgegaan deur Christian Lodewyk Stals
Opgevolg deur Gill Marcus

Persoonlike besonderhede
Geboorte 16 Maart 1959
Tzaneen

Tito Mboweni (gebore 16 Maart 1959) was die agtste Goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Hy is op 8 Augustus 1999 in die posisie aangestel om dr. Chris Stals op te volg. Me. Gill Marcus vervang hom as goewerneur op 9 November 2009. Hy is tans die voorsitter van AngloGold Ashanti.

Voorafgegaan deur:
Christian Lodewyk Stals
Goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank
8 Augustus 1999 – November 2009
Opgevolg deur:
Gill Marcus