Amalia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Amalia
Ligging van Amalia op 'n kaart (Noordwes)
Amalia
Amalia
Koördinate: 27°14′53″S 25°02′45″O Koördinate: 27°14′53″S 25°02′45″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Dr. Ruth Segomotsi Mompati
Plaaslike Munisipaliteit Mamusa
Tydsone SAST (UTC+2)

Amalia is 'n klein dorpie in die Noordwes-provinsie, Suid-Afrika. Die dorp lê 30 km suidwes van Schweizer-Reneke.

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie is in 1927 as 'n nuwe NG Kerk gemeente gestig en die dorpie is vernoem na mev. Amalia Faustman wat op daardie stadium 'n prominente figuur was in Schweizer-Reneke se kerksake.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]