Stella

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stella
Ligging van Stella op 'n kaart (Noordwes)
Stella
Stella
Koördinate: 26°33′7″S 24°51′52″O Koördinate: 26°33′7″S 24°51′52″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Ngaka Modiri Molema
Plaaslike Munisipaliteit Ratlou
Bevolking (2001)
 - Stad 1 109
Tydsone SAST (UTC+2)

Stella is 'n dorp in Noordwes, Suid-Afrika. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 1 109 gehad, waarvan 618 (55,7%) Blankes was[1]. Die N18 nasionale pad gaan deur Stella. Die dorp se naam verwys na die vorm van 'n ster waarin die dorp uitgelê is. Daar word jaarliks 'n nasionale bees- en beesvleisfees in Oktober hier gehou.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]