Bulwer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bulwer
Ligging van Bulwer op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Bulwer
Bulwer
Koördinate: 29°48′0″S 29°45′0″O Koördinate: 29°48′0″S 29°45′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Sisonke
Plaaslike Munisipaliteit Ingwe
Oppervlak
 - Dorp 12,70 km²  (4,9 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 322
 - Digtheid 100/km² (259/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 3244
Skakelkode(s) 039

Bulwer is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is in die suide van KwaZulu-Natal op die R617 hoofweg tussen Boston en Underberg.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is in 1890 uitgelê en vernoem na sir Henry Bulwer, goewerneur van KwaZulu-Natal.

Distrik[wysig]

Skaapboerdery is belangrik en bosbou word ook beoefen.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. Hoofplek Bulwer tydens die 2011-sensus