Geografie van Namibië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Namibië

Gebied: Namibië is 'n land in Suider-Afrika, aangrensed tot die Atlantiese Oseaan, tussen Angola en Suid-Afrika.

Geografies Koördinate: 22 00 S, 17 00 O

Kaartverwysing: Afrika

Oppervlakte:
Totaal: 825 418 vkt km
Land: 825 418 vkt km
Water: 0 vkt km

Oppervlak vergelykend: Effens groter as Alaska

Grense:
Totaal: 3 824 km
Aangrensed tot: Angola 1 376 km, Botswana 1 360 km, Suid-Afrika 855 km, Zambië 233 km.

Kuslyn: 1 572 km

Marine aanspraak:
Aangrensende sone: 24 seemyl
Eksklusiewe ekonomiese sone: 200 seemyl
Territoriale see: 12 seemyl

Klimaat: woestyn, warm, droog, lae reënval en sporadies.

Terrein: hoofsaaklik hoë plato; Namibwoestyn langs die kus; Kalahari-woestyn in die ooste

Hoogte bo seevlak, uiterstes:
Laagste punt: Atlantiese Oseaan 0 m
Hoogste punt: Konigstein 2 606 m

Natuurlike mere Guinasmeer Otjikotomeer

Natuurlike hulpbronne: Diamante, Koper, Uraan, Goud, Lood, Tin, Lithium, Kadmium, Sink, Sout, Vanadium, Natuurlike gasse, Hidro-eletrisiteit, Vis. Nota: Vermoed neerleggings van olie, steenkool en ystererts.

Land gebruik:
Bewerkbaar: 0.99% (1998 skatting) 1 (1993 skatting)
Permanente gewasse: 0% (1998, 1993 skatting)
Permanente weidings: 46% (1993 skatting)
Bosbou: 22% (1993 skatting) Ander: 31% (1993 skatting)

Area onder besproeiing: 70 vkt km (1998 skatting), 60 vkt km (1993 skatting)

Natuurlike rampe: lang periodes van droogte

Huidige omgewingsake: Baie beperkte natuurlike vars water hulpbronne.

Internasionale omgewingsooreenkomste: Antarctic-marine Living Resources, Biodiversity, Climate Change, Desertification, Endangered Species, Hazardous Wastes, Law of the Sea, Ozone Layer Protection, Wetlands, Geteken, maar nog nie geïmplementeer nie: geen van bogenoemde ooreenkomste.