Namibiese Onafhanklikheidsoorlog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Namibiese Onafhanklikheidsoorlog
Deel van die Koue Oorlog en die Suid-Afrikaanse Grensoorlog
SWAPO and SA operations 1978-1980, Angola civil war.png
Operasies tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog en die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog
Datum 26 Augustus 196621 Maart 1990
Ligging Suidwes-Afrika (Namibië)
Resultaat Strategiese SWAPO oorwinning
  • Ontrekking van die Suid-Afrikaanse Weermag
  • Verkiesings onder algemene stemreg gehou
  • SWAPO-regering neem mag oor in Windhoek.
Gebieds-
veranderinge
Suidwes-Afrika word as Namibië van Suid-Afrika onafhanklik
Strydende partye
Anti-Kommunistiese kragte:

Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika


Ondersteun deur:
Flag of UNITA.svg UNITA[1]

Nasionalistiese kragte van Afrika:

Flag of South-West Africa People's Organisation.svg PLAN (SWAPO)
Flag of South West African National Union.svg SWANU


Militêre ondersteuning:


Materiële ondersteuning:

Aanvoerders
Vlag van Suid-Afrika Gerrit Viljoen
Vlag van Suid-Afrika Willie van Niekerk
Vlag van Suid-Afrika Louis Pienaar
Vlag van Suid-Afrika John Vorster
Vlag van Suid-Afrika Pieter Willem Botha
Ovamboland flag.svg Cornelius Njoba
Ovamboland flag.svg Peter Kalangula
Ovamboland flag.svg Jonas Savimbi
Flag of South-West Africa People's Organisation.svg Sam Nujoma
Flag of South-West Africa People's Organisation.svg Andimba Toivo ya Toivo
Flag of South-West Africa People's Organisation.svg Dimo Hamaambo
Flag of South-West Africa People's Organisation.svg Julius Shaambeni Shilongo Mnyika
Flag of South-West Africa People's Organisation.svg Peter Mweshihange
Sterkte
~71 000 (1989)[1][16]

Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika:
30 743 SAW-soldate
10 000 onreëlmatige
Vlag van Suid-Afrika Suidwes-Afrika:
22 000 SWAW-soldate
8 300 SWAPD-polisie

Flag of South-West Africa People's Organisation.svg 1989:[17]

32 000 guerrillas

Ongevalle en verliese
2 038[18] - 2 500[19] 11 335[20]

Die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog, wat van 1966 tot 1990 geduur het, was 'n guerrilla-oorlog wat die nasionalistiese Suidwes-Afrikaanse Volks-Organisasie en andere teen die Suid-Afrikaanse apartheidsregering geveg het. Dit was nou verweef met die Suid-Afrikaanse Grensoorlog.

Suid-Afrika het geadministreer wat destyds nog bekend gestaan het as Suidwes-Afrika, sedert dit die Duitse gebied tydens die Eerste Wêreldoorlog verower het en aansluitend 'n Volkebondmandaat gekry het om die gebied te administreer. In 1966 het die Verenigde Nasies se algemene Vergadering, die opvolger van die Volkebond, Suid-Afrika se mandaat om Suidwes-Afrika te regeer ingetrek en verklaar dat dit onder direkte VN-administrasie sal wees. Suid-Afrika het geweier om hierdie besluit te erken en het voortgegaan om die gebied de facto te administreer.[21]

Op 26 Augustus 1966 het guerilla-magte van die SWAPO met 'n aanval teen die Suid-Afrikaanse Weermag in Omugulugwombashe begin. Dit was die eerste gewapende geveg tydens die Namibiese stryd vir onafhanklikheid.[22] In herdenking van die dag, is die 26 Augustus 'n openbare vakansiedag in Namibië. Dit is deur die Verenigde Nasies erken as Namibië Dag'[23], maar Namibiërs verwys na dit as Heldedag.

Die oorlog het geëindig met die New York-ooreenkoms op 22 Desember 1988, wat ook direkte betrokkenheid van buitelandse troepe in die Angolese burgeroorlog beëindig het. Namibië het sy Onafhanklikheid op 21 Maart 1990 bereik en in die volgende verkiesing het SWAPO 55 van 72 setels in die Nasionale Vergadering van Namibië gewen, sodat hulle 'n nasionale regering kon vorm.[24]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 (en) Fryxell, Cole. To Be Born a Nation, 13. 
  2. (en) Cuba Annual Report: 1986, 1986. bl. 538-539.
  3. (en) Land Mines in Angola, 1993. bl. 6.
  4. (en) The Soviet Union and Revolutionary Warfare: Principles, Practices, and Regional Comparisons, 1988. bl. 140-147
  5. (en) Namibia: the road to self-government, 1979. bl. 41.
  6. (en) The foreign policy of Yugoslavia, 1973-1980, 1980. Page 125
  7. Yugoslavia in the 1980s, 1985. bl. 265.
  8. (en) Interparliamentary Union Conference, Sofia, Bulgaria: Report of the United States Delegation to the 64th Conference of the Interparliamentary Union, Held at Sofia, Bulgaria, September 21–30, 1977. bl. 42
  9. (en) Record of Proceedings -International Labour Conference 6, 1982. bl. 4.
  10. (en) Tanzania: A Political Economy, 2013. bl. 355.
  11. (en) SWAPO and the struggle for national self-determination in Namibia, 1980. bl. 33.
  12. (en) Rhodesian Insurgency - Part 2”. Rhodesia.nl. URL besoek op 2013-01-15.
  13. (en) Imagery and Ideology in U.S. Policy Toward Libya 1969–1982, 1988. bl. 70.
  14. (en) SWAPO Information Bulletin, 1983. bl. 37.
  15. (en) AAPSO Presidium Committee on Africa held in Algeria, 17–18 Februarie 1985, 1985. bl. 26.
  16. (en) Tsokodayi, Cleophas Johannes. Namibia's Independence Struggle: The Role of the United Nations, 1–305. 
  17. (en) World Bank discussion paper no. 331: Africa technical department series : Case”. Greenstone: 1996. URL besoek op 2013-08-09.
  18. (en) SA Roll of Honour: List of Wars”. Justdone.co.za. URL besoek op 2013-01-15.
  19. (en) Reginald Herbold Green. “Namibia : The road to Namibia - Britannica Online Encyclopedia”. Britannica.com. URL besoek op 2013-01-15.
  20. (en) Military Chronicle of South-West Africa”. Rhodesia.nl. URL besoek op 2013-01-15.
  21. (en) Namibian War of Independence 1966-1988”. Armed Conflict Events Database. URL besoek op 30 November 2009.
  22. (en) Petronella Sibeene. "Swapo Party Turns 49", New Era, 17 April 2009.
  23. (en) United Nations Conferences and Observances
  24. (en) "Namibian Voters Deny Total Power to SWAPO," by Michael Johns, The Wall Street Journal, 19 November 1989..

Bronne[wysig]

Eksterne skakels[wysig]