Kary Mullis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kary Mullis
Kary Mullis.jpg
Naam Kary Banks Mullis
Gebore 28 Desember 1944
Lenoir, Noord-Carolina, Verenigde State
Burgerskap Vlag van Verenigde State Verenigde State
Vakgebied Molekulêre biologie
Alma mater Georgia Instituut van Tegnologie (B.Sc., 1966)
Universiteit van Kalifornië, Berkeley (Ph.D., 1972)
Doktorale promotor(s) Lee Wittenauer
Bekend vir Uitvinding van Polimerase kettingreaksiemetode
Toekennings William Allan se toekenning (1990)
Robert Koch se prys (1992)
Nobelprys vir Chemie (1993)
Japan se prys (1993)

Kary Banks Mullis (gebore op 28 Desember 1944) is bekend vir die uitvinding van polimerase kettingreaksiemetode (PKR) waarvoor hy 'n Nobelprys vir Chemie in 1993 verower het.

Die kontroversiële biochemikus het drie keer geskei, het drie kinders, geniet dit om branderplank te ry en het in sy jonger dae LSD benut.