Macedonies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Macedonies
Македонски
Gepraat in: Flag of the Republic of Macedonia Republiek van Macedonië
Vlag van Griekeland Griekeland
Vlag van Albanië Albanië
Vlag van Serwië Serwië
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Montenegro Montenegro
Flag of Kosovo Kosowo 
Gebied: Oos-Europa
Totale sprekers: 2 miljoen[1] 
Rang: 180
Taalfamilie: Indo-Europees
 Slawies
  Suid-Slawies
   Suidoos-Slawies
    Macedonies 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of the Republic of Macedonia Republiek van Macedonië
Gereguleer deur: Instituut van Macedonies
Taalkodes
ISO 639-1: mk
ISO 639-2: mkd
ISO 639-3: mkd 
Dialekte van die gebied Masedonië

Macedonies (Македонски) is 'n taal uit die Suid-Slawiese taalfamilie. Dit word deur ongeveer twee miljoen mense in die Republiek van Masedonië, Griekeland en Albanië gepraat, asook in lande met Macedonies sprekende emigrante, soos Serwië en Montenegro.

Macedonies is nou verwant aan Bulgaars en word deur taalkundiges dikwels as 'n dialek daarvan gesien.

Macedonies word in 'n variant van die Cyrilliese alfabet geskryf.

Moderne Macedonies is nie dieselfde as die Macedonies uit die oudheid, 'n Indo-Europese taal wat slegs bekend is uit eiename en 'n paar afsonderlike woorde. Die taal is moontlik nou verwant aan Grieks.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Macedonies
Indo-Europese tale: Satem-tale: Slawiese tale
Wes-Slawiese tale:
Kasjoebies | Polabies (†) | Pools | Slowaaks | Silesies | Sorbies (Neder-Sorbies, Opper-Sorbies) | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies
Oos-Slawiese tale:
Oekraïns | Russies | Rusyn (Roeteens) | Wit-Russies
Suid-Slawiese tale:
Bulgaars | Macedonies | Kerkslawies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Serwies)
Wiktionary-logo-en.svg Vir woordeboekinligting, sien die bladsy Macedonies op WikiWoordeboek