Naboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Naboom
Ook: (en) Common tree euphorbia [1]
S.A. nasionale nommer: 351 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Euphorbiaceae
Genus: Euphorbia
Spesie: E. ingens
Binomiale naam
Euphorbia ingens
E.Mey. ex Boiss.

Die Gewone naboom (Euphorbia ingens) is 'n boom wat 'n kort dik stam het met enorme takke. Die boom kom in Limpopo voor en die naam van die dorp Naboomspruit verwys na hul aanwesigheid daar. Die takke het gewoonlik vier of vyf vlerke.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 TREES of the Kruger National Park, a field guide, Piet van Wyk. Struik Uitgewers, Kaapstad, 2008. p.133, ISBN 978 1 7707 759 1