Nelson Mandelabaai-stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nelson Mandelabaai-stadion
Nelson Mandela Stadium in Port Elizabeth.jpg
Ligging Port Elizabeth, Suid-Afrika
Koördinate 33°56′16″S 25°35′56″O Koördinate: 33°56′16″S 25°35′56″O
Eerste sooi gespit 2007
Geopen 2009
Eienaar Nelson Mandelabaai Metro
Operateur Access Facilities and Leisure Management (Edms.) Bpk.
Oppervlak Gras
Boukoste R1,1 miljard
Argitek Architectural Design Associates (Edms.) Bpk. & Dominic Bonnesse Argitekte BK
Hoofkontrakteurs Grinaker-LTA / Interbeton / Ibhayi JV
Tuisveld van Southern Kings
Bay United (sokker)
Kapasiteit
48 459

Die Nelson Mandelabaai-stadion is 'n sportstadion in Port Elizabeth, Suid-Afrika. Die stadion het sitplek vir 48 459 mense. Dit is een van drie nuwe kusstadions wat in Suid-Afrika gebou is met die oog op die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.

Dit was die eerste keer dat 'n wêreldklasstadion in die Oos-Kaap opgerig is. Die stadion spog met 150 privaatlosies, 60 besigheidslosies, 'n winkel met sportklere, 'n gimnasium, 500 parkeerplekke en lesinggeriewe.

Sien ook[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.