Nepali

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nepali
नेपाली
Gepraat in: Vlag van Bhoetan Bhoetan
Vlag van Indië Indië
Vlag van Nepal Nepal 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 14 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Iranies
  Indo-Aries
   Noord-Indo-Aries
    Sindhi
     Nepali 
Skrifstelsel: Devanagari 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Nepal Nepal
Vlag van Indië Indië (Sikkim)
Gereguleer deur: Language Academy of Nepal
Taalkodes
ISO 639-1: ne
ISO 639-2: nep
ISO 639-3: nep

Nepali (नेपाली) is 'n Indo-Europese taal en word deur 14 miljoen mense in Noord-Indië, Nepal en Bhoetan gepraat. Nepali is die amptelike taal van Nepal en van die Indiese deelstaat Sikkim. Nepali word in Devanagari geskryf.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Nepali