Bhoetan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
འབྲུག་ རྒྱལ་ཁབ་
'Brug Rgyal-khab
Dru Gäkhap

Koninkryk van Bhoetan
Vlag van Bhoetan Embleem van Bhoetan
Vlag Embleem
Nasionale leuse: "Een nasie, een volk"
Volkslied: Druk tsendhen
Ligging van Bhoetan
Hoofstad Thimphu
Grootste stad hoofstad
Amptelike tale Dzongkha, Engels
Regering Absolute monargie
Jigme Khesar Namgyal Wangchuck
Khandu Wangchuk
Onafhanklikheid

8 Augustus 1949
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 E10 47,000 km2  (131ste)
18,147 myl2
Bevolking
 - 2007-skatting
 - 2005-sensus
 - Digtheid
 
2,327,849[1] (142ste)
672,425
45 / km2 (149th)
117 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2005-skatting

$3.007 biljoen (160ste)
$3,921 (117de)

MOI (2004) 0.538 (135ste)  –  middel
Geldeenheid Ngultrum (BTN)
Tydsone
 - Somertyd
BTT (UTC+6:00)
nie bemerk nie (UTC+6:00)
Internet-TLD .bt
Skakelkode +975

Die Koninkryk van Bhoetan is 'n land in Asië. Dit lê tussen Sjina en Indië, met die Himalaja in die weste. Die land is 'n absolute monargie, maar die vorige koning, Jigme Singye Wangchuck, het in 2005 bekend gemaak dat die land na 'n demokratiese monargie gaan oorskakel.

Die grootste persentasie van die land se bevolking is Boeddhiste, met ongeveer 25% Hindoes. Dzongkha is in 1988 as amptelike landstaal verklaar.

Die klimaat in die suide is tropies, maar die noorde is bergagtig en koud. Die meeste inwoners van die land boer met beeste of jakke (Engels: yaks).

Verwysings[wysig]


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika