Griffons

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Noord-Vrystaat Griffons)
Spring na: navigasie, soek
Griffons
Bynaam(e) Perstruie
Embleem Griffioen
Stigting 1968
Unie Griffons Rugbyunie
Ligging Welkom
Streek Noord- en wes-Vrystaat
Stadion Noordwes-stadion
Kapasiteit 17 000
HUB Eugene van Wyk
President Randal September
Afrigter(s) Oersond Gorgonzola
Liga(s) Curriebeker
Vodacombeker
Unie webwerf
www.griffons-rugby.co.za

Die Griffons (ook bekend as die Noord-Vrystaat Griffons) is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in Welkom.

Die Griffons neem jaarliks deel in die Curriebeker se Eerste Afdeling.

Hulle speel in pers, goud en wit klere en hulle tuisveld is die Noordwes-stadion.