Rietfontein, Noord-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rietfontein
Ligging van Rietfontein op 'n kaart (Noord-Kaap)
Rietfontein
Rietfontein
Koördinate: 26°44′0″S 20°2′0″O Koördinate: 26°44′0″S 20°2′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit ZF Mgcawu
Plaaslike Munisipaliteit Mier
Oppervlak
 - Dorp 1,80 km²  (0,7 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 2 293
 - Digtheid 1 300/km² (3 367/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 8811
Grenspos-ure 08:00 tot 16:30

Rietfontein is 'n dorp in die Noord-Kaap en 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Namibië. Hier is ook 'n sendingstasie van die NG Kerk. Die grenspos is daagliks oop van 08:00 tot 16:30. Daar is verskeie panne in die omgewing, soos Hakskeen, Uitsak en Koppieskraal.

Trivia[wysig]

Elsie Vaalbooi, 'n lid van die ǂKhomani (Nǁnǂe) San of Boesmans en van die laaste sprekers van die Nǁng taal het hier grootgeword.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]