Sederberg (berg)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boesmantekeninge naby die Stadsaal-grot.
Die Wolfberg-boog

Die Sederberg is 'n bergreeks in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is afgelei van die boom Widdringtonia cedarbergensis wat nie werklik 'n seder is nie maar 'n soort bergsipres. Daar is slegs 'n paar van die bome oor.
Die reeks strek ongeveer van 50km van Citrusdal in die suide tot by Clanwilliam in die noorde. Byna die hele gebied is tot 'n wildernis gebied verklaar. Die hoogste piek is die Sneeuberg wat 2028m hoog is.[1]
Die Sederberg is gewild onder die stappers.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]