Witteberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Witteberg
Lundean's Nek04.JPG
Die Witteberg by Lundinsnek
Ligging: Oos-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte: 2408 meter
Reeks: Drakensberg
Koördinate: 30°42′09″S 27°28′05″O

Die Witteberg is 'n bergreeks geleë aan die suidelike Lesothogrens met Suid-Afrika. Dit strek van Lundinsnek tot by Lady Grey in die Oos-Kaap en vorm 'n deel van die uitgestrekte Drakensbergreeks wat vir etlike honderde kilometer oor Suid-Afrika strek.

Sien ook[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.