Sint Petersburg-ope

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sint Petersburg-ope
Stad Sint Petersburg
Land Rusland
Plek Petersburg-sport-en-konsertkompleks
Kategorie ATP-wêreldreeks
(1995–1997)
ATP- Internasionale Reeks
(1998–2008)
ATP-wêreldtoer-250-reeks
(2009–hede)
Baan Binnenshuis, hard
binnenshuis, mat
Prysgeld $750,000
Webtuiste spbopen.ru

Die Sint Petersburg-ope (Russies: Открытый Санкт-Петербург, Otkriti Sankt-Peterboerg) is ’n professionale tennistoernooi wat op binnenshuise harde oppervlakke gespeel word. Dit is tans deel van die ATP-wêreldtoer-250-reeks. Dit word sedert 1995 jaarliks by die Petersburg-sport-en-konsertkompleks in Sint Petersburg, Rusland, gehou.

Die 2002-kampioen van die Australiese Ope, Thomas Johansson, die voormalige nr. 1-speler Marat Safin en Andy Murray is die enigste spelers wat die enkels-titel meer as een keer gewen het. Sedert 2008 het drie verskillende Russiese spelers die enkels-titel gewen: Yevgeny Kafelnikov in 1995, Marat Safin in 2000 en 2001 en Mikhail Youzhny in 2004.

Eindrondes tot 2008[wysig]

Enkelspel[wysig]

Jaar Kampioen Naaswenner Telling
2008 Vlag van Verenigde Koninkryk Andy Murray Vlag van Kasakstan Andrey Golubev 6–1, 6–1
2007 Vlag van Verenigde Koninkryk Andy Murray Vlag van Spanje Fernando Verdasco 6–2, 6–3
2006 Vlag van Kroasië Mario Ancic Vlag van Swede Thomas Johansson 7–5, 7–6(2)
2005 Vlag van Swede Thomas Johansson Vlag van Duitsland Nicolas Kiefer 6–4, 6–2
2004 Vlag van Rusland Mikhail Youzhny Vlag van Slowakye Karol Beck 6–2, 6–2
2003 Vlag van Brasilië Gustavo Kuerten Vlag van Armenië Sargis Sargsian 6–4, 6–3
2002 Vlag van Frankryk Sebastien Grosjean Vlag van Rusland Mikhail Youzhny 7–5, 6–4
2001 Vlag van Rusland Marat Safin Vlag van Duitsland Rainer Schuettler 3–6, 6–3, 6–3
2000 Vlag van Rusland Marat Safin Vlag van Slowakye Dominik Hrbaty 2–6, 6–4, 6–4
1999 Vlag van Switserland Marc Rosset Vlag van Duitsland David Prinosil 6–3, 6–4
1998 Vlag van Nederland Richard Krajicek Vlag van Switserland Marc Rosset 6–4, 7–6(5)
1997 Vlag van Swede Thomas Johansson Vlag van Italië Renzo Furlan 6–3, 6–4
1996 Vlag van Swede Magnus Gustafsson Vlag van Rusland Yevgeny Kafelnikov 6–2, 7–6(4)
1995 Vlag van Rusland Yevgeny Kafelnikov Vlag van Frankryk Guillaume Raoux 6–2, 6–2

Dubbelspel[wysig]

Jaar Kampioene Naaswenners Telling
2008 Vlag van Verenigde State Travis Parrott
Vlag van Slowakye Filip Polasek
Vlag van Indië Rohan Bopanna
Vlag van Belarus Max Mirnyi
3–6, 7–6(4), 10–8
2007 Vlag van Kanada Daniel Nestor
Vlag van Serwië Nenad Zimonjic
Vlag van Oostenryk Jurgen Melzer
Vlag van Australië Todd Perry
6–1, 7–6(3)
2006 Vlag van Swede Simon Aspelin
Vlag van Australië Todd Perry
Vlag van Oostenryk Julian Knowle
Vlag van Oostenryk Jurgen Melzer
6–1, 7–6(3)
2005 Vlag van Oostenryk Julian Knowle
Vlag van Oostenryk Jurgen Melzer
Vlag van Swede Jonas Bjorkman
Vlag van Belarus Max Mirnyi
4–6, 7–5, 7–5
2004 Vlag van Frankryk Arnaud Clement
Vlag van Frankryk Michael Llodra
Vlag van Slowakye Dominik Hrbaty
Vlag van Tsjeggië Jaroslav Levinsky
6–3, 6–2
2003 Vlag van Oostenryk Julian Knowle
Vlag van Serwië en Montenegro Nenad Zimonjic
Vlag van Duitsland Michael Kohlmann
Vlag van Duitsland Rainer Schuettler
7–6(1), 6–3
2002 Vlag van Suid-Afrika David Adams
Vlag van Verenigde State Jared Palmer
Vlag van Georgië (land) Irakli Labadze
Vlag van Rusland Marat Safin
7–6(8), 6–3
2001 Vlag van Rusland Denis Golovanov
Vlag van Rusland Yevgeny Kafelnikov
Vlag van Georgië (land) Irakli Labadze
Vlag van Rusland Marat Safin
7–5, 6–4
2000 Vlag van Kanada Daniel Nestor
Vlag van Zimbabwe Kevin Ullyett
Vlag van Japan Thomas Shimada
Vlag van Suid-Afrika Myles Wakefield
7–6(5), 7–5
1999 Vlag van Verenigde State Jeff Tarango
Vlag van Tsjeggië Daniel Vacek
Vlag van Nederland Menno Oosting
Vlag van Roemenië Andrei Pavel
3–6, 6–3, 7–5
1998 Vlag van Swede Nicklas Kulti
Vlag van Swede Mikael Tillstrom
Vlag van Suid-Afrika Marius Barnard
Vlag van Suid-Afrika Brent Haygarth
3–6, 6–3, 7–6
1997 Vlag van Rusland Andrei Olhovskiy
Vlag van Nieu-Seeland Brett Steven
Vlag van Duitsland David Prinosil
Vlag van Tsjeggië Daniel Vacek
6–4, 6–3
1996 Vlag van Rusland Yevgeny Kafelnikov
Vlag van Rusland Andrei Olhovskiy
Vlag van Swede Nicklas Kulti
Vlag van Swede Peter Nyborg
6–3, 6–4
1995 Vlag van Tsjeggië Martin Damm
Vlag van Swede Anders Jarryd
Vlag van Switserland Jakob Hlasek
Vlag van Rusland Yevgeny Kafelnikov
6–4, 6–2

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]