1630
Voorkoms
1630 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1625 | 1626 | 1627 | 1628 | 1629 | ◄ 1630 ► | 1631 | 1632 | 1633 | 1634 | 1635 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1630 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1630 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 30ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 10 Junie – Pous Urbanus VIII ken die titel "Eminensie" toe aan kardinale.
- 17 September – Engelse Puriteine stig die stad Boston in Nieu-Engeland.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 29 Mei – Koning Charles II van Engeland († 1685)
- 14 Oktober – Sophia van die Palts, die keurvorstin van Hannover († 1714)
- Onbekend – Thomas Baltzar, Duitse komponis († 1663)
- Onbekend – Stenka Razin, ’n Kosakleier wat ’n groot opstand teen die adel en die tsaristiese burokrasie in Suid-Rusland gelei het († 1671)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 15 November – Johannes Kepler, wiskundige en sterrekundige (* 1571)
- 29 Desember – Johannes Stalpaert van der Wiele, Nederlandse priester, skrywer en digter (* 1579)