46ste Golden Globe-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
 Ausuebende Audiovision.png 46ste Golden Globe-aand 

Datum 28 Januarie 1989
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Rain Man (drama)
Working Girl (komedie of musiekspel)
TV-reeks  Thirtysomething (drama)
The Wonder Years (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  War and Remembrance

Die 46ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 1988 vereer het, is op 28 Januarie 1989 gehou.