75ste Golden Globe-toekenningsaand
75ste Golden Globe-aand
| ||
Datum | 7 Januarie 2018 | |
Plek | The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië | |
Aanbieder | Seth Meyers | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (drama) Lady Bird (komedie of musiekspel) | |
TV-reeks | The Handmaid's Tale (drama) The Marvelous Mrs. Maisel (musiek of komedie) | |
Minireeks of TV-prent | Big Little Lies | |
Meeste pryse | Three Billboards Outside Ebbing, Missouri Big Little Lies (4) | |
Meeste benoemings | The Shape of Water (7) |
Die 75ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2017 vereer het, is op 7 Januarie 2018 deur NBC in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië, gehou.[1] Die geselsprogramaanbieder Seth Meyers was vir die eerste keer die aanbieder.[2][3] Op 13 Desember 2017 is aangekondig Oprah Winfrey is die wenner van die Cecil B. DeMille-prys vir haar lewenslange bydrae tot die vermaakbedryf.[4][5] Die benoemdes is op 11 Desember aangekondig.[6]
Three Billboards Outside Ebbing, Missouri het die meeste pryse (vier) gewen, onder meer vir beste rolprent (drama).[7] The Shape of Water en Lady Bird het elk twee pryse gewen.[8][9] Die beste TV-reeks was Big Little Lies.[10]
Uit ondersteuning vir die veldtogte #metoo en Time's Up het feitlik al die gaste swart gedra om hul simpatie met slagoffers van seksuele teistering te betoon.[11] Baie van die wenners het dié kwessie in hul aanvaardingstoesprake genoem, onder andere Oprah Winfrey.[12]
Wenners en benoemdes
[wysig | wysig bron]Die wenners word eerste genoem, gevolg deur die ander benoemdes.
Rolprente
[wysig | wysig bron]Beste drama
[wysig | wysig bron]- Three Billboards Outside Ebbing, Missouri
- Call Me by Your Name
- Dunkirk
- The Post
- The Shape of Water
Beste komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Lady Bird
- The Disaster Artist
- Get Out
- The Greatest Showman
- I, Tonya
Beste akteur in ’n drama
[wysig | wysig bron]- Gary Oldman – Darkest Hour
- Timothée Chalamet – Call Me by Your Name
- Daniel Day-Lewis – Phantom Thread
- Tom Hanks – The Post
- Denzel Washington – Roman J. Israel, Esq.
Beste aktrise in ’n drama
[wysig | wysig bron]- Frances McDormand – Three Billboards Outside Ebbing, Missouri
- Jessica Chastain – Molly's Game
- Sally Hawkins – The Shape of Water
- Meryl Streep – The Post
- Michelle Williams – All the Money in the World
Beste akteur in ’n komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- James Franco – The Disaster Artist
- Steve Carell – Battle of the Sexes
- Ansel Elgort – Baby Driver
- Hugh Jackman – The Greatest Showman
- Daniel Kaluuya – Get Out
Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Saoirse Ronan – Lady Bird
- Judi Dench – Victoria & Abdul
- Helen Mirren – The Leisure Seeker
- Margot Robbie – I, Tonya
- Emma Stone – Battle of the Sexes
Beste manlike byspeler
[wysig | wysig bron]- Sam Rockwell – Three Billboards Outside Ebbing, Missouri
- Willem Dafoe – The Florida Project
- Armie Hammer – Call Me by Your Name
- Richard Jenkins – The Shape of Water
- Christopher Plummer – All the Money in the World
Beste vroulike byspeler
[wysig | wysig bron]- Allison Janney – I, Tonya
- Mary J. Blige – Mudbound
- Hong Chau – Downsizing
- Laurie Metcalf – Lady Bird
- Octavia Spencer – The Shape of Water
Beste regisseur
[wysig | wysig bron]- Guillermo del Toro – The Shape of Water
- Martin McDonagh – Three Billboards Outside Ebbing, Missouri
- Christopher Nolan – Dunkirk
- Ridley Scott – All the Money in the World
- Steven Spielberg – The Post
Beste oorspronklike draaiboek
[wysig | wysig bron]- Martin McDonagh – Three Billboards Outside Ebbing, Missouri
- Guillermo del Toro & Vanessa Taylor – The Shape of Water
- Greta Gerwig – Lady Bird
- Liz Hannah & Josh Singer – The Post
- Aaron Sorkin – Molly's Game
Beste oorspronklike musiek
[wysig | wysig bron]- Alexandre Desplat – The Shape of Water
- Carter Burwell – Three Billboards Outside Ebbing, Missouri
- Jonny Greenwood – Phantom Thread
- John Williams – The Post
- Hans Zimmer – Dunkirk
Beste oorspronklike liedjie
[wysig | wysig bron]- "This Is Me" (Benj Pasek, Justin Paul) – The Greatest Showman
- "Home" (Nick Jonas, Justin Tranter, Nick Monson) – Ferdinand
- "Mighty River" (Raphael Saadiq, Mary J. Blige, Taura Stinson) – Mudbound
- "Remember Me" (Kristen Anderson-Lopez, Robert Lopez) – Coco
- "The Star" (Mariah Carey, Marc Shaiman) – The Star
Beste animasieprent
[wysig | wysig bron]- Coco
- The Boss Baby
- The Breadwinner
- Ferdinand
- Loving Vincent
Beste buitelandse prent
[wysig | wysig bron]- In the Fade (Duitsland/Frankryk)
- A Fantastic Woman (Chili)
- First They Killed My Father (Kambodja)
- Loveless (Rusland)
- The Square (Swede/Duitsland/Frankryk)
Televisie
[wysig | wysig bron]Beste dramareeks
[wysig | wysig bron]- The Handmaid's Tale
- The Crown
- Game of Thrones
- Stranger Things
- This Is Us
Beste komedie- of musiekspelreeks
[wysig | wysig bron]- The Marvelous Mrs. Maisel
- Black-ish
- Master of None
- SMILF
- Will & Grace
Beste akteur in ’n drama
[wysig | wysig bron]- Sterling K. Brown – This Is Us
- Jason Bateman – Ozark
- Freddie Highmore – The Good Doctor
- Bob Odenkirk – Better Call Saul
- Liev Schreiber – Ray Donovan
Beste aktrise in ’n drama
[wysig | wysig bron]- Elisabeth Moss – The Handmaid's Tale
- Caitriona Balfe – Outlander
- Claire Foy – The Crown
- Maggie Gyllenhaal – The Deuce
- Katherine Langford – 13 Reasons Why
Beste akteur in ’n komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Aziz Ansari – Master of None
- Anthony Anderson – Black-ish
- Kevin Bacon – I Love Dick
- William H. Macy – Shameless
- Eric McCormack – Will & Grace
Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Rachel Brosnahan – The Marvelous Mrs. Maisel
- Pamela Adlon – Better Things
- Alison Brie – GLOW
- Issa Rae – Insecure
- Frankie Shaw – SMILF
Beste minireeks of TV-prent
[wysig | wysig bron]- Big Little Lies
- Fargo
- Feud: Bette and Joan
- The Sinner
- Top of the Lake: China Girl
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "75th Annual Golden Globe Awards". Besoek op 23 November 2017.
- ↑ Hill, Libby. "Seth Meyers to host the 2018 Golden Globes". LA Times (in Engels (VSA)). Besoek op 9 Desember 2017.
- ↑ "Seth Meyers to Host 2018 Golden Globe Awards". The Hollywood Reporter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 9 Desember 2017.
- ↑ "Oprah Winfrey: Recipient Of The Cecil B. deMille Award 2018". www.goldenglobes.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 14 Desember 2017.
- ↑ "Oprah to get top Golden Globe honour". BBC News (in Engels (VK)). 14 Desember 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2019. Besoek op 14 Desember 2017.
- ↑ "Golden Globes: Full list of nominees". BBC News (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2020. Besoek op 11 Desember 2017.
- ↑ "Three Billboards wins big at Golden Globes and #MeToo movement makes its mark – as it happened". Guardian. 7 Januarie 2018. https://www.theguardian.com/film/live/2018/jan/07/golden-globes-2018-live-seth-meyers-get-out-lady-bird-the-handmaids-tale. Besoek op 8 Januarie 2018.
- ↑ "Guillermo del Toro wins the 2018 Golden Globe for Best Director". The Verge (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2020. Besoek op 8 Januarie 2018.
- ↑ "Golden Globes 2018: 'Lady Bird,' 'Big Little Lies' Win Big". Rolling Stone (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 8 Januarie 2018.
- ↑ Heritage, Stuart (8 Januarie 2018). "Golden Globes 2018: Why The Handmaid's Tale and Big Little Lies had to win". The Guardian (in Engels (VK)). ISSN 0261-3077. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2020. Besoek op 8 Januarie 2018.
- ↑ "The Golden Globes proved awards shows can be relevant in the era of #MeToo". Vox (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 8 Januarie 2018.
- ↑ "#MeToo, powerful speeches dominate the 75th Golden Globe Awards". NBC News (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 8 Januarie 2018.