66ste Golden Globe-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
 Ausuebende Audiovision.png 66ste Golden Globe-aand 

Datum 11 Januarie 2009
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Slumdog Millionaire (drama)
Vicky Cristina Barcelona (komedie of musiekspel)
TV-reeks  Mad Men (drama)
30 Rock (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  John Adams

Die 66ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2008 vereer het, is op 11 Januarie 2009 gehou.