51ste Golden Globe-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
 Ausuebende Audiovision.png 51ste Golden Globe-aand 

Datum 22 Januarie 1994
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Schindler's List (drama)
Mrs. Doubtfire (komedie of musiekspel)
TV-reeks  NYPD Blue (drama)
Seinfeld (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Barbarians at the Gate

Die 51ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 1993 vereer het, is op 22 Januarie 1994 gehou.