74ste Golden Globe-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
 Ausuebende Audiovision.png 74ste Golden Globe-aand 

Datum 8 Januarie 2017
Plek The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië
Aanbieder Jimmy Fallon
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Moonlight (drama)
La La Land (komedie of musiekspel)
TV-reeks  The Crown (drama)
Atlanta (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  The People v. O.J. Simpson: American Crime Story

Die 74ste Golden Globe-aand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2016 vereer het, is op 8 Januarie 2017 deur NBC in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië, gehou.[1] Op 2 Augustus 2016 is aangekondig die akteur en kletsprogramaanbieder Jimmy Fallon sal die aanbieder wees,[2][3] en op 3 November dat Meryl Streep die Cecil B. DeMille-prys sal ontvang vir haar lewenslange bydrae tot die vermaakbedryf.[4] Die benoemdes is op 12 Desember aangekondig.

La La Land het al sewe pryse gewen waarvoor dit benoem is; dit was dus die mees suksesvolle prent in die Golden Globes se geskiedenis en die sewende prent wat elke prys gewen het waarvoor dit benoem is. Dit sluit in dié vir beste regisseur, beste draaiboek en beste komedie of musiekprent.[5][6]

Die enigste ander rolprent wat meer as een prys gewen het, was Elle, wat albei die pryse gewen het waarvoor dit benoem is.[7][8] Van die TV-programme wat meer as een prys gewen het, is The Night Manager, Atlanta, The Crown en The People v. O.J. Simpson: American Crime Story.[9]

Wenners en benoemdes[wysig | wysig bron]

Isabelle Huppert
Claire Foy

Die wenners word eerste genoem, gevolg deur die ander benoemdes.

Rolprente[wysig | wysig bron]

Beste drama[wysig | wysig bron]

  • Moonlight
    • Hacksaw Ridge
    • Hell or High Water
    • Lion
    • Manchester by the Sea

Beste komedie of musiekspel[wysig | wysig bron]

  • La La Land
    • 20th Century Women
    • Deadpool
    • Florence Foster Jenkins

Beste akteur in ’n drama[wysig | wysig bron]

Beste aktrise in ’n drama[wysig | wysig bron]

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel[wysig | wysig bron]

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel[wysig | wysig bron]

Beste manlike byspeler[wysig | wysig bron]

Beste vroulike byspeler[wysig | wysig bron]

Beste regisseur[wysig | wysig bron]

  • Damien Chazelle – La La Land
    • Tom Ford – Nocturnal Animals
    • Mel GibsonHacksaw Ridge
    • Barry Jenkins – Moonlight
    • Kenneth Lonergan – Manchester by the Sea

Beste draaiboek[wysig | wysig bron]

  • Damien Chazelle – La La Land
    • Tom Ford – Nocturnal Animals
    • Barry Jenkins – Moonlight
    • Kenneth Lonergan – Manchester by the Sea
    • Taylor Sheridan – Hell or High Water

Beste oorspronklike musiek[wysig | wysig bron]

  • Justin Hurwitz – La La Land
    • Nicholas Britell – Moonlight
    • Jóhann Jóhannsson – Arrival
    • Dustin O'Halloran & Hauschka – Lion
    • Hans Zimmer, Pharrell Williams & Benjamin Wallfisch – Hidden Figures

Beste oorspronklike liedjie[wysig | wysig bron]

  • "City of Stars" (Justin Hurwitz, Pasek & Paul) – La La Land
    • "Can't Stop the Feeling!" (Max Martin, Shellback & Justin Timberlake) – Trolls
    • "Faith " (Ryan Tedder, Stevie Wonder & Francis Farewell Starlite) – Sing
    • "Gold" (Stephen Gaghan, Danger Mouse, Daniel Pemberton & Iggy Pop) – Gold
    • "How Far I'll Go" (Lin-Manuel Miranda) – Moana

Beste animasieprent[wysig | wysig bron]

  • Zootopia
    • Kubo and the Two Strings
    • Moana
    • My Life as a Zucchini
    • Sing

Beste buitelandse prent[wysig | wysig bron]

Televisie[wysig | wysig bron]

Beste drama[wysig | wysig bron]

Beste komedie of musiekspel[wysig | wysig bron]

  • Atlanta
    • Black-ish
    • Mozart in the Jungle
    • Transparent
    • Veep

Beste akteur in ’n drama[wysig | wysig bron]

Beste aktrise in ’n drama[wysig | wysig bron]

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel[wysig | wysig bron]

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel[wysig | wysig bron]

Beste minireeks of TV-prent[wysig | wysig bron]

  • The People v. O.J. Simpson: American Crime Story
    • American Crime
    • The Dresser
    • The Night Manager
    • The Night Of

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Celada, Luca (8 April 2016). "We Have a Date - for the 74th Golden Globe Awards!". Golden Globes. Besoek op 2 Augustus 2016. 
  2. Bahiana, Ana Maria. "Our Host for the 74th Golden Globe Awards: Jimmy Fallon". Golden Globes. Besoek op 2 Augustus 2016. 
  3. Moylan, Brian. "Jimmy Fallon a change in direction for Golden Globes hosting gig". The Guardian. Besoek op 2 Augustus 2016. 
  4. "Meryl Streep:The Recipient Of Our Cecil B. deMille Award 2017". HFPA. 3 November 2016. Besoek op 3 November 2016. 
  5. "'La La Land,' 'Atlanta' Win Big at 2017 Golden Globes". The Rolling Stone. 8 Januarie 2017. http://www.rollingstone.com/tv/news/la-la-land-atlanta-win-big-at-2017-golden-globes-w459802. Besoek op 9 Januarie 2017. 
  6. "La La Land wins record seven Golden Globes as Moonlight takes best drama". The Guardian. https://www.theguardian.com/film/2017/jan/08/golden-globes-2017-la-la-land-moonlight-meryl-streep. Besoek op 9 Januarie 2017. 
  7. "Golden Globes: 'Elle' Wins Best Foreign-Language Film". The Hollywood Reporter. http://www.hollywoodreporter.com/news/elle-wins-best-foreign-language-film-golden-globes-2017-960476. Besoek op 9 Januarie 2017. 
  8. "Isabelle Huppert Wins Golden Globe for Actress in a Drama for ‘Elle’". Variety. http://variety.com/2017/film/awards/isabelle-huppert-wins-golden-globe-for-actress-in-a-drama-for-elle-1201955542/. Besoek op 9 Januarie 2017. 
  9. "Golden Globes 2017: The Night Manager and The Crown lead TV award winners". BBC. http://www.bbc.com/news/entertainment-arts-38551703. Besoek op 9 Januarie 2017. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]