61ste Golden Globe-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
 Ausuebende Audiovision.png 61ste Golden Globe-aand 

Datum 25 Januarie 2004
Beste rolprente en reekse
Rolprent  The Lord of the Rings:

The Return of the King (drama)
Lost in Translation (komedie of musiekspel)

TV-reeks  24 (drama)
The Office (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Angels in America

Die 61ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2003 vereer het, is op 25 Januarie 2004 gehou.