65ste Golden Globe-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
 Ausuebende Audiovision.png 65ste Golden Globe-aand 

Datum 13 Januarie 2008
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Atonement (drama)
Sweeney Todd: The Demon Barber of Fleet Street (komedie of musiekspel)
TV-reeks  Mad Men (drama)
Extras (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Longford

Die 65ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2007 vereer het, is op 13 Januarie 2008 gehou.