63ste Golden Globe-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
 Ausuebende Audiovision.png 63ste Golden Globe-aand 

Datum 16 Januarie 2006
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Brokeback Mountain (drama)
Walk the Line (komedie of musiekspel)
TV-reeks  Lost (drama)
Desperate Housewives (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Empire Falls

Die 63ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2005 vereer het, is op 16 Januarie 2006 gehou.