59ste Golden Globe-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
 Ausuebende Audiovision.png 59ste Golden Globe-aand 

Datum 20 Januarie 2002
Beste rolprente en reekse
Rolprent  A Beautiful Mind (drama)
Moulin Rouge! (komedie of musiekspel)
TV-reeks  Six Feet Under (drama)
Sex and the City (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Band of Brothers

Die 59ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2001 vereer het, is op 20 Januarie 2002 gehou.