77ste Golden Globe-toekenningsaand
77ste Golden Globe-aand
| ||
Datum | 5 Januarie 2020 | |
Plek | The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië | |
Aanbieder | Ricky Gervais | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | 1917 (drama); Once Upon a Time in Hollywood (komedie of musiekspel) | |
TV-reeks | Succession (drama); Fleabag (musiek of komedie) | |
Minireeks of TV-prent | Chernobyl | |
Meeste pryse | Once Upon a Time in Hollywood (3) | |
Meeste benoemings | Marriage Story (6) |
Die 77ste Golden Globe-toekenningsaand vir die beste rolprente en televisieprogramme van 2019, soos deur die Hollywood Foreign Press Association gekies, is op 5 Januarie 2020 in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië gehou. Ricky Gervais was vir die vyfde en "laaste" keer die aanbieder.[1][2]
Die benoemdes is op 9 Desember 2019 aangekondig.[3][4] Marriage Story het die meeste benoemings (ses) gekry. Tom Hanks en Ellen DeGeneres is aangekondig aan die wenners van onderskeidelik die Cecil B. DeMille-prys en die Carol Burnett-prys.
Once Upon a Time in Hollywood het die meeste pryse (drie) gewen, insluitende vir beste komedie of musiekspel. 1917, Joker en Rocketman het twee pryse elke gewen, met 1917 wat die prys vir beste drama gewen het. In televisie het Succession, Fleabag en Chernobyl die meeste pryse (twee elk) gewen.[5]
Wenners en benoemdes
[wysig | wysig bron]Die wenners word eerste en in vet druk genoem, gevolg deur die ander benoemdes.
Rolprente
[wysig | wysig bron]Beste drama
[wysig | wysig bron]- 1917
- The Irishman
- Joker
- Marriage Story
- The Two Popes
Beste komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Once Upon a Time in Hollywood
- Dolemite Is My Name
- Jojo Rabbit
- Knives Out
- Rocketman
Beste akteur in ’n drama
[wysig | wysig bron]- Joaquin Phoenix – Joker as Arthur Fleck / Joker
- Christian Bale – Ford v Ferrari as Ken Miles
- Antonio Banderas – Pain and Glory as Salvador Mallo
- Adam Driver – Marriage Story as Charlie Barber
- Jonathan Pryce – The Two Popes as kardinaal Jorge Mario Bergoglio
Beste aktrise in ’n drama
[wysig | wysig bron]- Renée Zellweger – Judy as Judy Garland
- Cynthia Erivo – Harriet as Harriet Tubman
- Scarlett Johansson – Marriage Story as Nicole Barber
- Saoirse Ronan – Little Women as Josephine "Jo" March
- Charlize Theron – Bombshell as Megyn Kelly
Beste akteur in ’n komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Taron Egerton – Rocketman as Elton John
- Daniel Craig – Knives Out as Benoit Blanc
- Roman Griffin Davis – Jojo Rabbit as Johannes "Jojo" Betzler
- Leonardo DiCaprio – Once Upon a Time in Hollywood as Rick Dalton
- Eddie Murphy – Dolemite Is My Name as Rudy Ray Moore
Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Awkwafina – The Farewell as Billi Wang
- Ana de Armas – Knives Out as Marta Cabrera
- Cate Blanchett – Where'd You Go, Bernadette as Bernadette Fox
- Beanie Feldstein – Booksmart as Molly Davidson
- Emma Thompson – Late Night as Katherine Newbury
Beste manlike byspeler
[wysig | wysig bron]- Brad Pitt – Once Upon a Time in Hollywood as Cliff Booth
- Tom Hanks – A Beautiful Day in the Neighborhood as Fred Rogers
- Anthony Hopkins – The Two Popes as pous Benedictus XVI
- Al Pacino – The Irishman as Jimmy Hoffa
- Joe Pesci – The Irishman as Russell Bufalino
Beste vroulike byspeler
[wysig | wysig bron]- Laura Dern – Marriage Story as Nora Fanshaw
- Kathy Bates – Richard Jewell as Barbara "Bobi" Jewell
- Annette Bening – The Report as Dianne Feinstein
- Jennifer Lopez – Hustlers as Ramona Vega
- Margot Robbie – Bombshell as Kayla Pospisil
Beste regisseur
[wysig | wysig bron]- Sam Mendes – 1917
- Bong Joon-ho – Parasite
- Todd Phillips – Joker
- Martin Scorsese – The Irishman
- Quentin Tarantino – Once Upon a Time in Hollywood
Beste draaiboek
[wysig | wysig bron]- Quentin Tarantino – Once Upon a Time in Hollywood
- Noah Baumbach – Marriage Story
- Bong Joon-ho, Han Jin-won – Parasite
- Anthony McCarten – The Two Popes
- Steven Zaillian – The Irishman
Beste oorspronklike musiek
[wysig | wysig bron]- Hildur Guðnadóttir – Joker
- Alexandre Desplat – Little Women
- Randy Newman – Marriage Story
- Thomas Newman – 1917
- Daniel Pemberton – Motherless Brooklyn
Beste oorspronklike liedjie
[wysig | wysig bron]- "(I'm Gonna) Love Me Again" (Elton John, Bernie Taupin) – Rocketman
- "Beautiful Ghosts" (Taylor Swift en Andrew Lloyd Webber) – Cats
- "Into the Unknown" (Kristen Anderson-Lopez, Robert Lopez) – Frozen II
- "Spirit" (Timothy McKenzie, Ilya Salmanzadeh) – The Lion King
- "Stand Up" (Joshuah Brian Campbell, Cynthia Erivo) – Harriet
Beste animasieprent
[wysig | wysig bron]- Missing Link
- Frozen II
- How to Train Your Dragon: The Hidden World
- The Lion King
- Toy Story 4
Beste buitelandse prent
[wysig | wysig bron]Televisie
[wysig | wysig bron]Beste dramareeks
[wysig | wysig bron]- Succession (HBO)
- Big Little Lies (HBO)
- The Crown (Netflix)
- Killing Eve (BBC America)
- The Morning Show (Apple TV+)
Beste komedie- of musiekspelreeks
[wysig | wysig bron]- Fleabag (Prime Video)
- Barry (HBO)
- The Kominsky Method (Netflix)
- The Marvelous Mrs. Maisel (Prime Video)
- The Politician (Netflix)
Beste akteur in ’n drama
[wysig | wysig bron]- Brian Cox – Succession (HBO) as Logan Roy
- Kit Harington – Game of Thrones (HBO) as Jon Snow
- Rami Malek – Mr. Robot (USA Network) as Elliot Alderson
- Tobias Menzies – The Crown (Netflix) as prins Philip, Hertog van Edinburg
- Billy Porter – Pose (FX (TV channel)|FX) as Pray Tell
Beste aktrise in ’n drama
[wysig | wysig bron]- Olivia Colman – The Crown (Netflix) as koningin Elizabeth II
- Jennifer Aniston – The Morning Show (Apple TV+) as Alex Levy
- Jodie Comer – Killing Eve (BBC America) as Oksana Astankova / Villanelle
- Nicole Kidman – Big Little Lies (HBO) as Celeste Wright
- Reese Witherspoon – The Morning Show (Apple TV+) as Bradley Jackson
Beste akteur in ’n komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Ramy Youssef – Ramy (Hulu) as Ramy Hassan
- Michael Douglas – The Kominsky Method (Netflix) as Sandy Kominsky
- Bill Hader – Barry (HBO) as Barry Berkman / Barry Block
- Ben Platt – The Politician (Netflix) as Payton Hobart
- Paul Rudd – Living with Yourself (Netflix) as Miles Elliot / Miles Elliot se kloon
Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Phoebe Waller-Bridge – Fleabag (Prime Video) as Fleabag
- Christina Applegate – Dead to Me (Netflix) as Jen Harding
- Rachel Brosnahan – The Marvelous Mrs. Maisel (Prime Video) as Miriam "Midge" Maisel
- Kirsten Dunst – On Becoming a God in Central Florida (Showtime (TV network)|Showtime) as Krystal Stubbs
- Natasha Lyonne – Russian Doll (Netflix) as Nadia Vulvokov
Beste minireeks of TV-prent
[wysig | wysig bron]- Chernobyl (HBO)
- Catch-22 (Hulu)
- Fosse/Verdon (FX)
- The Loudest Voice (Showtime)
- Unbelievable (Netflix)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Buchanan, Kyle (12 November 2019). "Ricky Gervais Will Return to Host (and Roast) the Golden Globes". The New York Times (in Engels (VSA)). ISSN 0362-4331. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2019. Besoek op 13 November 2019.
- ↑ "Golden Globes 2020: 1917 and Fleabag lead British invasion with major wins". The Guardian. 5 Januarie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2020. Besoek op 6 Januarie 2020.
- ↑ Huff, Lauren (5 Desember 2019). "Tim Allen, Dakota Fanning, and Susan Kelechi Watson to announce 2020 Golden Globe nominations". Entertainment Weekly. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2019. Besoek op 9 Desember 2019.
- ↑ "Golden Globes 2020: full list of nominations". The Guardian. 9 Desember 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2019. Besoek op 10 Desember 2019.
- ↑ Lang, Brent (5 Januarie 2020). "Golden Globes: 'Once Upon a Time in Hollywood,' '1917' Win Big". Variety. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2020. Besoek op 6 Januarie 2020.
Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.