Langstertkoekoek
Voorkoms
Langstertkoekkoek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. montanus
|
Binomiale naam | |
Cercococcyx montanus Chapin, 1928
|
Die Langstertkoekoek (Cercococcyx montanus) is 'n koekoek spesie in die Cuculidae familie. Dit is heelwat kleiner as die Afrikaanse of Europese koekoek maar het 'n besondere lang dun stert.
Dit kom voor in Burundi, Demokratiese Republiek van die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Tanzania, Uganda, Zambia, and Zimbabwe.
Die voël is 'n broeiparasiet maar die gashere is onbekend.
Subspesies
[wysig | wysig bron]- Cercococcyx montanus montanus
- Cercococcyx montanus patulus
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Cercococcyx montanus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1