Appelblaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Appelblaar
'n Appelblaar in die Krugerwildtuin.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
P. violacea
Binomiale naam
Philenoptera violacea
(Klotzsch) Schrire, (2000)
Sinonieme
  • Capassa violacea Klotzsch
  • Derris violacea (Klotzsch) Harms
  • Lonchocarpus violaceus (Klotzsch) Oliv.

Die appelblaar (Philenoptera violacea) is 'n middelgroot tot groot boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Namibië, Zambië en Zimbabwe.

. Die boom kom voor in die noorde KwaZulu-Natal en noordwaarts en weswaarts tot in die noorde van Botswana en die Caprivistrook. Die boom groei in laagliggende gedeeltes en soms op vloedvlaktes. Die boom se FSA-nommer is 238.[1]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]