Boer Soek 'n Vrou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir die rolprent, sien Vrou Soek Boer.
Boer Soek ‘n Vrou
Genre Realiteit
Geskep deur Thames Television (2001)
Aangebied deur Leah (2018)

Minki van der Westhuizen (2016 - 2018) Nadia Beukes (2014 - 2015) Angelique Gerber (2011 - 2013)

Elma Postma (2008 - 2010)
Temamusiekkomponis Schalk Joubert
Oorsprong Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Aantal seisoene 11
Aantal episodes 133 (25 Januarie 2018)
Produksie
Looptydperk Ongeveer 48 Minute
Produksiemaatskappy Lion's Head Productions & Fremantle Media
Uitsending
Oorspronklike kanaal kykNET
Beeldformaat 16:9
Oorspronklike lopie 30 September 2008
Webskakels
[kyknet.dstv.com/program/boer-soek-n-vrou Amptelike webwerf]

Boer Soek ‘n Vrou is 'n realiteit program op KykNET, DStv kanaal 144. Gebaseer op die internationale "Farmer Wants A Wife"

Deur 11 seisoene het die reeks al 5 aanbieder gehad, Elma Postma, Angelique Gerber, Nadia Beukes, Minki van der Westhuizen en huidige aanbieder, aktrise en sangeres Leah.

Die boere vir die program word uit honderde aansoeke gekies en dan aan die publiek bekendgestel in 'n spesiale program op KykNET vroeër die jaar. Enkelopendes kry dan die kans om 'n romantiese liefdesbrief vir die boer van hul keuse te stuur. Gebaseer op die briewe wat die boere ontvang, kies hulle 10 potentiale lewens maats wat hulle graag beter wil leer ken op die program.

Daar is geen prysgeld of troue te wen op Boer Soek 'n Vrou nie. Die program skep slegs 'n geleentheid vir boere om ander enkelopendes te ontmoet waaruit moontlike vriendskappe of romanse kan ontstaan.

Boer Soek 'n Vrou is tans KykNET se gewildste program.

Reekse[wysig | wysig bron]

Reeks Episodes Oorspronklik uitgesaai
Eerste uitgesaai Laaste uitgesaai
1 13 30 September 2008 (2008-09-30) 23 Desember 2008 (2008-12-23)
2 13 17 Julie 2009 (2009-07-17) 9 Oktober 2009 (2009-10-09)
3 13 16 September 2010 (2010-09-16) 9 Desember 2010 (2010-12-09)
4 13 18 Augustus 2011 (2011-08-18) 10 Oktober 2011 (2011-10-10)
5 13 4 Oktober 2012 (2012-10-04) 27 Desember 2012 (2012-12-27)
6 13 3 Oktober 2013 (2013-10-03) 26 Desember 2013 (2013-12-26)
7 13 9 Oktober 2014 (2014-10-09) 1 Januarie 2015 (2015-01-01)
8 13 1 Oktober 2015 (2015-10-01) 24 Desember 2015 (2015-12-24)
9 13 20 Oktober 2016 (2016-10-20) 12 Januarie 2017 (2017-01-12)
10 16 12 Oktober 2017 (2017-10-12) 25 Januarie 2018 (2018-01-25)
11 S.a.w. 2018 (2018) S.a.w.

Episodes[wysig | wysig bron]

Reeks 1 (2008)[wysig | wysig bron]

Reeks 1 van Boer Soek 'n Vrou begin Dinsdag 30 September 2008 tot 23 Desember 2008 op KykNET om 20H00

Aangebied deur Elma Postma

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorsproklike uitsaaidatum 
1 1 Episode 1 30 September 2008 (2008-09-30)
2 2 Episode 2 7 Oktober 2008 (2008-10-07)
3 3 Episode 3 14 Oktober 2008 (2008-10-14)
4 4 Episode 4 21 Oktober 2008 (2008-10-21)
5 5 Episode 5 28 Oktober 2008 (2008-10-28)
6 6 Episode 6 4 November 2008 (2008-11-04)
7 7 Episode 7 11 November 2008 (2008-11-11)
8 8 Episode 8 18 November 2008 (2008-11-18)
9 9 Episode 9 25 November 2008 (2008-11-25)
10 10 Episode 10 2 Desember 2008 (2008-12-02)
11 11 Episode 11 9 Desember 2008 (2008-12-09)
12 12 Episode 12 16 Desember 2008 (2008-12-16)
13 13 Episode 13 23 Desember 2008 (2008-12-23)

Reeks 2 (2009)[wysig | wysig bron]

Reeks 2 van Boer Soek 'n Vrou begin Vrydag 17 Julie 2009 tot 9 Oktober 2009 op KykNET om 20H30

Aangebied deur Elma Postma

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorsproklike uitsaaidatum 
14 1 Episode 1 17 Julie 2009 (2009-07-17)
15 2 Episode 2 24 Julie 2009 (2009-07-24)
16 3 Episode 3 31 Julie 2009 (2009-07-31)
17 4 Episode 4 7 Augustus 2009 (2009-08-07)
18 5 Episode 5 14 Augustus 2009 (2009-08-14)
19 6 Episode 6 21 Augustus 2009 (2009-08-21)
20 7 Episode 7 28 Augustus 2009 (2009-08-28)
21 8 Episode 8 4 September 2009 (2009-09-04)
22 9 Episode 9 11 September 2009 (2009-09-11)
23 10 Episode 10 18 September 2009 (2009-09-18)
24 11 Episode 11 25 September 2009 (2009-09-25)
25 12 Episode 12 2 Oktober 2009 (2009-10-02)
26 13 Episode 13 9 Oktober 2009 (2009-10-09)

Reeks 3 (2010)[wysig | wysig bron]

Reeks 3 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 16 September 2010 tot 9 Desember 2010 op KykNET om 20H30

Aangebied deur Elma Postma. Reeks 3 is ook die laaste wat deur Elma aangebied word.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorsproklike uitsaaidatum 
27 1 Episode 1 16 September 2010 (2010-09-16)
28 2 Episode 2 23 September 2010 (2010-09-23)
29 3 Episode 3 30 September 2010 (2010-09-30)
30 4 Episode 4 7 Oktober 2010 (2010-10-07)
31 5 Episode 5 14 Oktober 2010 (2010-10-14)
32 6 Episode 6 21 Oktober 2010 (2010-10-21)
33 7 Episode 7 28 Oktober 2010 (2010-10-28)
34 8 Episode 8 4 November 2010 (2010-11-04)
35 9 Episode 9 11 November 2010 (2010-11-11)
36 10 Episode 10 18 November 2010 (2010-11-18)
37 11 Episode 11 25 November 2010 (2010-11-25)
38 12 Episode 12 2 Desember 2010 (2010-12-02)
39 13 Episode 13 9 Desember 2010 (2010-12-09)

Reeks 4 (2011)[wysig | wysig bron]

Reeks 4 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 18 Augustus 2011 tot 10 November 2011 op KykNET om 20H30

Reeks 4 is die eerste seisoen wat nie deur Elma Postma aangebied word nie. Angelique Gerber neem oor as aanbieder.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorsproklike uitsaaidatum 
40 1 Episode 1 18 Augustus 2011 (2011-08-18)
41 2 Episode 2 25 Augustus 2011 (2011-08-25)
42 3 Episode 3 1 September 2011 (2011-09-01)
43 4 Episode 4 8 September 2011 (2011-09-08)
44 5 Episode 5 15 September 2011 (2011-09-15)
45 6 Episode 6 22 September 2011 (2011-09-22)
46 7 Episode 7 29 September 2011 (2011-09-29)
47 8 Episode 8 6 Oktober 2011 (2011-10-06)
48 9 Episode 9 13 Oktober 2011 (2011-10-13)
49 10 Episode 10 20 Oktober 2011 (2011-10-20)
50 11 Episode 11 27 Oktober 2011 (2011-10-27)
51 12 Episode 12 3 November 2011 (2011-11-03)
52 13 Episode 13 10 November 2011 (2011-11-10)

Reeks 5 (2012)[wysig | wysig bron]

Reeks 5 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 4 Oktober 2012 tot 27 Desember 2012 op KykNET om 20H30

Aangebied deur Angelique Gerber.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorsproklike uitsaaidatum 
53 1 Episode 1 4 Oktober 2012 (2012-10-04)
54 2 Episode 2 11 Oktober 2012 (2012-10-11)
55 3 Episode 3 18 Oktober 2012 (2012-10-18)
56 4 Episode 4 25 Oktober 2012 (2012-10-25)
57 5 Episode 5 1 November 2012 (2012-11-01)
58 6 Episode 6 8 November 2012 (2012-11-08)
59 7 Episode 7 15 November 2012 (2012-11-15)
60 8 Episode 8 22 November 2012 (2012-11-22)
61 9 Episode 9 29 November 2012 (2012-11-29)
62 10 Episode 10 6 Desember 2012 (2012-12-06)
63 11 Episode 11 13 Desember 2012 (2012-12-13)
64 12 Episode 12 20 Desember 2012 (2012-12-20)
65 13 Episode 13 27 Desember 2012 (2012-12-27)

Reeks 6 (2013)[wysig | wysig bron]

Reeks 6 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 3 Oktober 2013 tot 26 Desember 2013 op KykNET om 20H00

Aangebied deur Angelique Gerber. Reeks 6 is ook die laaste wat deur Angelique aangebied word.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorsproklike uitsaaidatum 
66 1 Episode 1 3 Oktober 2013 (2013-10-03)
67 2 Episode 2 10 Oktober 2013 (2013-10-10)
68 3 Episode 3 17 Oktober 2013 (2013-10-17)
69 4 Episode 4 24 Oktober 2013 (2013-10-24)
70 5 Episode 5 31 Oktober 2013 (2013-10-31)
71 6 Episode 6 7 November 2013 (2013-11-07)
72 7 Episode 7 14 November 2013 (2013-11-14)
73 8 Episode 8 21 November 2013 (2013-11-21)
74 9 Episode 9 28 November 2013 (2013-11-28)
75 10 Episode 10 5 Desember 2013 (2013-12-05)
76 11 Episode 11 12 Desember 2013 (2013-12-12)
77 12 Episode 12 19 Desember 2013 (2013-12-19)
78 13 Episode 13 26 Desember 2013 (2013-12-26)

Reeks 7 (2014)[wysig | wysig bron]

Reeks 7 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 9 Oktober 2014 tot 1 Januarie 2015 op KykNET om 20H00

Nadia Beukes neem oor as aanbieder.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorsproklike uitsaaidatum 
79 1 Episode 1 9 Oktober 2014 (2014-10-09)
80 2 Episode 2 16 Oktober 2014 (2014-10-16)
81 3 Episode 3 23 Oktober 2014 (2014-10-23)
82 4 Episode 4 30 Oktober 2014 (2014-10-30)
83 5 Episode 5 6 November 2014 (2014-11-06)
84 6 Episode 6 13 November 2014 (2014-11-13)
85 7 Episode 7 20 November 2014 (2014-11-20)
86 8 Episode 8 27 November 2014 (2014-11-27)
87 9 Episode 9 4 Desember 2014 (2014-12-04)
88 10 Episode 10 11 Desember 2014 (2014-12-11)
89 11 Episode 11 18 Desember 2014 (2014-12-18)
90 12 Episode 12 25 Desember 2014 (2014-12-25)
91 13 Episode 13 1 Januarie 2015 (2015-01-01)

Reeks 8 (2015)[wysig | wysig bron]

Reeks 8 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 1 Oktober 2015 tot 24 Desember 2015 op KykNET om 20H30

Aangebied deur Nadia Beukes. Reeks 8 is ook die laaste om deur Nadia aangebied te word.

Die reeks saai hierdie seisoen hul 100ste episode uit.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorsproklike uitsaaidatum 
92 1 Episode 1 1 Oktober 2015 (2015-10-01)
93 2 Episode 2 8 Oktober 2015 (2015-10-08)
94 3 Episode 3 15 Oktober 2015 (2015-10-15)
95 4 Episode 4 22 Oktober 2015 (2015-10-22)
96 5 Episode 5 29 Oktober 2015 (2015-10-29)
97 6 Episode 6 5 November 2015 (2015-11-05)
98 7 Episode 7 12 November 2015 (2015-11-12)
99 8 Episode 8 19 November 2015 (2015-11-19)
100 9 Episode 9 26 November 2015 (2015-11-26)
101 10 Episode 10 3 Desember 2015 (2015-12-03)
102 11 Episode 11 10 Desember 2015 (2015-12-10)
103 12 Episode 12 17 Desember 2015 (2015-12-17)
104 13 Episode 13 24 Desember 2015 (2015-12-24)

Reeks 9 (2016)[wysig | wysig bron]

Reeks 9 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 20 Oktober 2016 tot 12 Januarie 2017 op KykNET om 20H30

Minki van der Westhuizen neem oor as aanbieder.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorsproklike uitsaaidatum 
105 1 Episode 1 20 Oktober 2016 (2016-10-20)
106 2 Episode 2 27 Oktober 2016 (2016-10-27)
107 3 Episode 3 3 November 2016 (2016-11-03)
108 4 Episode 4 10 November 2016 (2016-11-10)
109 5 Episode 5 17 November 2016 (2016-11-17)
110 6 Episode 6 24 November 2016 (2016-11-24)
111 7 Episode 7 1 Desember 2016 (2016-12-01)
112 8 Episode 8 8 Desember 2016 (2016-12-08)
113 9 Episode 9 15 Desember 2016 (2016-12-15)
114 10 Episode 10 22 Desember 2016 (2016-12-22)
115 11 Episode 11 29 Desember 2016 (2016-12-29)
116 12 Episode 12 5 Januarie 2017 (2017-01-05)
117 13 Episode 13 12 Januarie 2017 (2017-01-12)

Reeks 10 (2017)[wysig | wysig bron]

Reeks 10 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 12 Oktober 2017 tot 25 Januarie 2018 op KykNET om 20H00.

Aangebied deur Minki van der Westhuizen. Reeks 10 is ook die laaste om deur Minki aangebied te word.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorsproklike uitsaaidatum 
118 1 Episode 1 12 Oktober 2017 (2017-10-12)
119 2 Episode 2 19 Oktober 2017 (2017-10-19)
120 3 Episode 3 26 Oktober 2017 (2017-10-26)
121 4 Episode 4 2 November 2017 (2017-11-02)
122 5 Episode 5 9 November 2017 (2017-11-09)
123 6 Episode 6 16 November 2017 (2017-11-16)
124 7 Episode 7 23 November 2017 (2017-11-23)
125 8 Episode 8 30 November 2018 (2018-11-30)
126 9 Episode 9 7 Desember 2017 (2017-12-07)
127 10 Episode 10 14 Desember 2017 (2017-12-14)
128 11 Episode 11 21 Desember 2017 (2017-12-21)
129 12 Episode 12 28 Desember 2017 (2017-12-28)
130 13 Episode 13 4 Januarie 2018 (2018-01-04)
131 14 Episode 14 11 Januarie 2018 (2018-01-11)
132 15 Episode 15 18 Januarie 2018 (2018-01-18)
133 16 Episode 16 25 Januarie 2018 (2018-01-25)

Reeks 11 (2018)[wysig | wysig bron]

Reeks 11 van Boer Soek 'n Vrou begin Oktober 2018 op KykNET

Leah neem oor as aanbieder.

Internasionaal[wysig | wysig bron]

Lande waar die program uitgesaai word:

Land Naam Sender Taal Aanbieder Sedert Webwerf
Vlag van Australië Australië The Farmer Wants a Wife Nine Network Engels Natalie Gruzlewski 24 Oktober 2007 Webwerf
Vlag van België België Boer zoekt Vrouw VTM Nederlands Dina Tersago Maart 2004 Webwerf
Vlag van Bulgarye Bulgarye Фермер търси жена
Fermer tyrsi jena
Nova Television Bulgaars Aleks Surchajieva 2011
Vlag van Denemarke Denemarke Bonde søger brud Kanal 4 Deens Anne-Dorte 2006
Vlag van Duitsland Duitsland Bauer sucht Frau RTL Duits Inka Bause 2 Oktober 2005 Webwerf
Land und Liebe NDR Duits Yared Dibaba 2005 Webwerf
Vlag van Estland Estland Maamees otsib naist Kanal 2 Estnies Krista Lensin Mei 2007 Webwerf
Vlag van Finland Finland Maajussille morsian MTV3 Fins Miia Nuutila
Mia Halonen
26 Maart 2006 Webwerf
Vlag van Frankryk Frankryk L'amour est dans le pré M6 Frans Véronique Mounier
Alessandra Sublet
Karine Le Marchand
8 September 2005 Webwerf
Vlag van Griekeland Griekeland Αγρότης μόνος ψάχνει
Agrótis mónos psáchnei
Alpha TV Grieks Sissy Christidou 2009 Webwerf
Vlag van Hongarye Hongarye Házasodna a gazda RTL Klub Hongaars Lilu 29 Junie 2012 Webwerf
Vlag van Italië Italië Il contadino cerca moglie Fox Life Italiaans Simona Ventura 2015
Vlag van Kanada Kanada L'amour est dans le pré V Frans Marie-Ève Janvier 29 Januarie 2012 Webwerf
Vlag van Kroasië Kroasië Ljubav je na selu RTL Kroaties Lorena Nosić
Marijana Batinić
2009 Webwerf
Vlag van Litaue Litaue Ūkininkas ieško žmonos TV3 Litaus Nijolė Pareigytė 26 April 2011 Webwerf
Vlag van Nederland Nederland Boer zoekt Vrouw Nederland 1 Nederlands Yvon Jaspers 21 November 2004 Webwerf
Vlag van Noorweë Noorweë Jakten på kjærligheten TV2 Noors Marthe Sveberg 24 Augustus 2004 Webwerf
Vlag van Oostenryk Oostenryk Bauer sucht Frau ATV Duits Katrin Lampe 2005 Webwerf
Vlag van Pole Pole Rolnik szuka żony TVP1 Pools Marta Manowska 21 Mei 2014 Webwerf
Vlag van Roemenië Roemenië Fermier. Caut nevastă Prima TV Roemeens Luana Ibacka 12 Maart 2009
Vlag van Serwië Serwië Domaćine, oženi se Prva Serwies Tijana Čurović 2010, 15 October Webwerf
Vlag van Slowenië Slowenië Ljubezen na seniku / Ljubezen na deželi TV3 Slovenia Planet TV Sloweens Saša Lendero 18 April 2011 / herfs 2013 Webwerf
Vlag van Slowakye Slowakye Farmár hľadá ženu TV JOJ Slowaaks Aneta Parišková 2010 Webwerf
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Boer soek 'n Vrou KykNet Afrikaans Leah (mees onlangse) 30 September 2008 Webwerf
Vlag van Spanje Spanje Granjero busca esposa Cuatro Spaans Luján Argüelles 12 Januarie 2009 Webwerf
Vlag van Swede Swede Bonde söker fru TV4 Sweeds Linda Lindorff 2006 Webwerf
Vlag van Switserland Switserland Bauer, ledig, sucht... 3+ Duits Marco Fritsche 2008 Webwerf
Flag of the Czech Republic Tsjeggië Farmář hledá ženu TV Prima Tsjeggies Laďka Něrgešová 2010 Webwerf
Vlag van Oekraïne Oekraïne Фермер шукає дружину
Fermer shukaye druzhynu
STB Oekraïns Irina Borisyuk 30 September 2011 Webwerf
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Farmer Wants a Wife The CW Engels Matt Neustadt 30 April 2008

Webwerf

ksterne skakels[wysig | wysig bron]