Boogbek-sandkruiper
Voorkoms
Boogbek-sandkruiper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | L. S. Berg, 1940
|
Familie: | Rhinidae J. P. Müller & Henle, 1841
|
Genus: | Rhina |
Spesie: | R. ancylostoma
|
Binomiale naam | |
Rhina ancylostoma Bloch & Schneider, 1801
| |
Verspreiding[2] | |
Sinonieme | |
Rhina cyclostomus Swainson, 1839 |
Die Boogbek-sandkruiper (Rhina ancylostoma) kom voor in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Durban.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die volwassenes se rug is grys of bruinerig met verspreide, dowwe kolle op en wit aan die onderkant. Die jonger visse het swart kolle of twee swart bande tussen die oë terwyl die lyf hoofsaaklik swart is met wit kolle op.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ McAuley, R. and L.J.V. Compagno (2003). "Rhina ancylostoma". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Last, P.R.; Stevens, J.D. (2009). Sharks and Rays of Australia (second uitg.). Harvard University Press. pp. 299–300. ISBN 0-674-03411-2.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- http://www.fishbase.org/summary/Rhina-ancylostoma.html
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Boogbek-sandkruiper.