Gaan na inhoud

Canon EOS 450D

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Canon EOS 450D
Model Canon EOS 450D/EOS Rebel XSi
Tipe Digitale enkellensreflekskamera
Beeldsensor CMOS APS-C 22.2 mm × 14.8 mm (1.6x omrekenfaktor)
Stoormedium Secure Digital-kaart
SDHC
Resolusie 12.2 effektief megapieksels, 4,272 × 2,848
Lens Omruilbare EF, EF-S
Flits E-TTL II ingeboude outomatiese opwip
Sluiter Fokusvlak
Sluiterspektrum 1/4000 tot 30 s en gloeilamp, 1/200 s X-sync
Meting Volle lensopening TTL, 35-sone SPC
Beligtingsmodusse Volouto, Portret, Landskap, Naby, Sport, Nagportret, Geen flits, Program AE, Sluiterprioriteit Lensopeningprioriteit, Hand, Outo-velddiepte, Movie
Metermodusse Plek, evaluerende, gedeeltelik (9% teen senter) en senter-geweegde gemiddeld
Fokusareas 9-punt outofokus
Fokusmodusse Enkelskoot, voorspelbare AI Fokus, AI Servo, outomatiese skakeling tussen outo- en handfokus
Deurlopende skiet 3.5 raampies/s, vir 53 JPEG of 6 rou leêrs
Beeldsoeker Oogvlak pentaspieël SLR, 95% dekking, 0.87x vergroting
Spoedspektrum ISO 100 tot 1600
Witbalans Outo, Daglig, Skadu, Bewolk, Tungstenlig, Wit Fluoreseerlig, Flits, Hand, gebruiker-verstelbaar
Witbalans-
groepering
±3 stoppe in 1-stop inkremente
LCD-skerm 3.0 dm kleur TFT LCD, 230,000 pieksels
Battery LP-E5 batterypak
Massa 475 g (slegs kas)
Datum Maart 2008
Oorsprong Japan
Prys Slegs kas: €749 / $799
Stel met 'n Canon EF-S 18–55mm lens: €849 / $899

Die Canon EOS 450D (bekend as die EOS Rebel XSi in Noord-Amerika en EOS Kiss X2 in Japan [1]) is 'n 12.2 megapieksel digitale enkellensreflekskamera wat deel is van die Canon EOS lyn van kameras. Dit is die opvolger van die EOS 400D/Digital Rebel XTi. Dit is aangekondig op 23 Januarie 2008 en vrygestel in Maart en April 2008 in Noord-Amerika.[2][3] Dit is opgevolg deur die Canon EOS 500D (Rebel T1i in Noord-Amerika) wat op 25 Maart 2009 aangekondig is.[4]

Soos sy voorgangers, pas dit EF en EF-S lense sowel as 'n groot keuse van die EOS stelsel bykomstighede.

Funksies

[wysig | wysig bron]
  • 12.2-megapieksel CMOS sensor.
  • DIGIC III beeldverwerker
  • 14-bit analoog-na-digitale seinomskakeling
  • 3.0-duim 76 mm LCD monitor
  • Lewendige sigmodus
  • Nege-punt AF met middelkruis-tipe sensors
  • Vier metingmodes, met behulp van 35-sones: plek, gedeeltelik, senter-geweegde gemiddelde, en evaluerende meting.[5]
  • Ingeboude flits
  • Outomatiese beligtingoptimiseerder
  • Die hoogtepunt toon prioriteit
  • EOS geïntegreerde skoonmaakstelsel
  • sRGB en Adobe RGB-kleurruimtes
  • ISO 100-1600 (aparte ISO knoppie soortgelyk aan die Canon EOS-1D professionele reeks)
  • Deurlopende skiet tot 3.5 rame per sekonde (53 JPEG-beelde, 6 roubeelde)
  • Canon EF/EF-S lense
  • Canon EX Speedlites
  • PAL/NTSC video uitset
  • SD en SDHC geheuekaart lêerstoor
  • Lêerformate sluit in: JPEG, RAW (14-bit, Canon oorspronklike, 2de uitgawe)
  • RAW en groot JPEG gelyktydige opname
  • USB 2.0-rekenaarkoppelvlak
  • LP-E5 battery
  • Opsionele BG-E5 batterygreep
  • Massa: 475 g
  • Video-opname is ook moontlik deur derdepartysagteware direk in die rekenaar met behulp van 'n datakabel.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Canon EOS 450D / EOS Rebel XSi". Digital Photography Review (in Engels). 24 Januarie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2011. Besoek op 19 Oktober 2016.
  2. "EOS 450D: get ready to play" (in Engels). 24 Januarie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2008. Besoek op 24 Januarie 2008.
  3. "Canon Press Release" (in Engels). 23 Januarie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 24 Januarie 2008.
  4. Canon USA (25 Maart 2009). "Canon USA EOS 500D". Persberig. Archived from the original on 27 Maart 2009. https://web.archive.org/web/20090327201233/http://www.usa.canon.com/templatedata/pressrelease/20090325_t1i.html. Besoek op 25 Maart 2009. 
  5. "Canon Xsi specs". Canon Camera Museum. Besoek op 31 Januarie 2012.[dooie skakel]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.